Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Amerika
Amerika [boodskap #126109] Do, 23 Mei 2019 17:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Amerika
Afbreking: Ame•ri•ka



Pleknaam: Amerika

Betekenis:
• Amerikas; die kontinente Noord-Amerika en Suid-Amerika saam.
• (spreektaal) Verkorte vorm vir die Verenigde State van Amerika (VSA).

Gebruik:
• Ons gaan van Vuurland tot Alaska deur die hele Amerika reis.
Amerika het Sirië aangeval.

Sinoniem:
• Nuwe Wêreld

Afkorting:
• Amer.

Hiperoniem:
• wêrelddeel

Hiponiem:
• Suid-Amerika
• Noord-Amerika

Vertaling:
Engels: America
Nederlands: Amerika

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: manier
Volgende onderwerp: oppervlakte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 22:39:11 MGT 2024