Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » manier
manier [boodskap #126108] Do, 23 Mei 2019 17:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
manier
Afbreking: ma•nier




Selfstandige naamwoord: manier
Meervoud: maniere
Verkleinwoord: maniertjie
Meervoud van verkleining: maniertjies

Betekenis:
• Hoe iets gedoen word; die handelswyse.

Gebruik:
• Die manier waarop jy met my praat staan my glad nie aan nie.
• Sy manier van optrede was kortaf, sy manier van praat bot en reguit, en sy manier van beweeg traag.

Spreekwoord:
• Elke man soen sy vrou op sy eie manier. [Elkeen het sy eie wyse van optrede.]
• Laat iemand maar sy twak op sy eie manier kerf. [Laat iemand maar maak soos hy wil.]

Vertaling:
Engels: manner, way, fashion
Nederlands: manier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kerke
Volgende onderwerp: Amerika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 04:43:13 MGT 2024