Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beweeg
beweeg [boodskap #126105] Do, 23 Mei 2019 06:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beweeg
Afbreking: be•weeg




Werkwoord: beweeg
Verlede tyd: het beweeg
Teenwoordige deelwoord: bewegende

Betekenis:
• Van plek of posisie verander, nie staties verkeer nie.
• In beweging bring; te laat beweeg; roer.
• Iemand oorreed; aanspoor; tot iets dryf.
• Met mense verkeer.

Gebruik:
• Ek ek het hom sien beweeg.
• Die wind beweeg die blare.
• Hy het daar tot trane beweeg.
• Sy beweeg in hoë kringe.

Spreekwoord:
• Hemel en aarde beweeg. [Alles in 'n mens se vermoë doen.]
• Hulle beweeg op gevaarlike grond. [In 'n gevaarlike onseker posisie wees.]

Wisselvorm:
• beweë (digterlik)

Sinoniem
• skuif

Afgelei:
• beweging

Vertaling:
Engels: to move, stir, affect
Nederlands: bewegen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderwys
Volgende onderwerp: leiding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 17:42:45 MGT 2024