Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daarom
daarom [boodskap #126094] Wo, 22 Mei 2019 18:57
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
daarom
Afbreking: daar•om
Samestelling: daar + om




Voegwoord: daarom

Betekenis:
• Om die rede.

Gebruik:
• Dit reën hard; daarom dat ek die venster toegemaak het.
• Yster is daarom dan ook die swaarmetaal wat die meeste in die heelal voorkom.

Spreekwoord:
• Geen waarom sonder daarom. [Alles het 'n rede.]

Sinoniem:
• dus
• gevolglik

Verwant:
• daaraan
• daarby
• daardie
• daardeur
• daarheen
• daarin
• daarmee
• daarna
• daaroor
• daarop
• daarvan
• daarvandaan
• daarvoor

Vertaling:
Engels: therefore, notwithstanding, on that account
Latyn: ob eam causam
Nederlands: daarom

Nota:
• Mens gebruik meestal 'n kommapunt voor daarom.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waarop
Volgende onderwerp: suid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 10:15:45 MGT 2024