Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waarop
waarop [boodskap #126093] Wo, 22 Mei 2019 18:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waarop
Afbreking: waar•op
Samestelling: waar (v.nw.) + op (voors.)




Voornaamwoord: waarop

Betekenis:
• Bo-op iets anders.
• Waarna; en toe.

Gebruik:
• Die bed waarop die hond sit.
• Die dag van die ongesuurde brood, waarop die paaslam geslag moes word, het aangebreek.

Verwant:
• waaraan
• waardeur
• waarheen
• waarin
• waarmee
• waarna
• waarom
• waaronder
• waaroor
• waaruit
• waarvan
• waarvoor

Vertaling:
Engels: on which; whereupon
Nederlands: waarop

Nota:
• Waarop verwys na 'n ding of 'n dier, vir 'n mens sal mens sê "op wie".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: latere
Volgende onderwerp: daarom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:02:13 MGT 2024