Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » destydse
destydse [boodskap #126090] Wo, 22 Mei 2019 15:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
destydse
Afbreking: des•tyd•se




Byvoeglike naamwoord: destyds
Attributief: destyds

Betekenis:
• Attributiewe vorm van destyds: in daardie tyd; wat vroeër of lank gelede gebeur het.

Gebruik:
• Al die hel het losgebreek op Oshikango naby die grens tussen Angola en die destydse Suidwes-Afrika.
• Met die verdwyning van al vier die destydse Perskor-dagblaaie het Beeld hul stryd gewen.

Vertaling:
Engels: erstwhile
Nederlands: destijdse

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rondom
Volgende onderwerp: deelstaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 08:12:00 MGT 2024