Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » streek
streek [boodskap #126088] Wo, 22 Mei 2019 15:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18805
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
streek
Afbreking: streek



Selfstandige naamwoord: streek
Meervoud: streke
Verkleinwoord: strekie
Meervoud van verkleining: strekies

Betekenis:
• 'n Gebied met 'n eie karakter; 'n landstreek; gewes.
• 'n Poets; gekheid; gril; slimmigheid.

Gebruik:
• Die streek is bekend vir sy groot pampoene.
• Dit is ' slegte streek. Moenie jou streke hier kom uithaal nie.

Afgelei:
• streekhof
• streekskonferensie
• streeknuus
• streekstaal

Vertaling:
Engels: region, prank, trick, joke
Nederlands: streek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fynstelskroef
Volgende onderwerp: rondom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 12:31:29 MGT 2024