Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omstreeks
omstreeks [boodskap #126085] Wo, 22 Mei 2019 15:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
omstreeks
Afbreking: om•streeks




Bywoord: omstreeks

Betekenis:
• Om en by 'n sekere datum of tyd.

Gebruik:
• Die wedstryd begin omstreeks drieuur.

Sinoniem:
• circa
• omtrent
• ongeveer

Vertaling:
Engels: around, circa, more or less
Nederlands: omstreeks

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eilande
Volgende onderwerp: danksy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 19:56:18 MGT 2024