Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Veiligheid & wapens » Arabiere en ammunusie opleiding
Arabiere en ammunusie opleiding [boodskap #50203 is 'n antwoord op boodskap #50214] Ma, 17 September 2001 07:35 na volgende boodskap
Fatal Exception I/O o  is tans af-lyn  Fatal Exception I/O o
Boodskappe: 9
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Het julle net so terloops geweet hier is van die Arabiese weermag se manne
in SA besig om ammunusie opleiding te kry. Glo hoe om landmyne onskadelik te
maak en al daai tipe van dinge, en dit nogal by een van die grootste
ammunusie opslag plekke in Suid-Afrika. Ons land het wragtag nie meer 'n
weermag nie, vroeër sou so iets nie toegelaat word nie.

Ek weet nie is dit 'n goeie ding nie. Maar nou ja.

Groete
Spook

If you want to hide a secret from an enemy tell it not to a friend.
Re: Arabiere en ammunusie opleiding [boodskap #50204 is 'n antwoord op boodskap #50203] So, 16 September 2001 22:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 16 Sep 2001 23:59:03 +0200, "Annette" wrote:

Ly jy aan slaaploosheid Annette? ;)

DD
Re: Arabiere en ammunusie opleiding [boodskap #50205 is 'n antwoord op boodskap #50204] Ma, 17 September 2001 05:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Davie, ek slaap gewoonlik snags:))
4 ure se slaap is gewoonlik genoeg.
Annette
--
4ax.com...
> On Sun, 16 Sep 2001 23:59:03 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>
> Ly jy aan slaaploosheid Annette? ;)
>
> DD
Re: Arabiere en ammunusie opleiding [boodskap #50214 is 'n antwoord op boodskap #50203] So, 16 September 2001 21:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gees, ek het na die video's op TV gekyk waar daar gewys word hoe daardie
mense opgelei word - en die vraag wat altyd by my opkom is hoekom?
Hoekom word die mense opgelei om te veg, en hulle is nie deel van 'n weermag
nie? Dit voorspel mos al klaar moeilikheid.
Is dit nie een van die riglyne wat regerings na moet kyk en wat sonder
diskriminasie met wortel en tak uitgeroei moet word nie?
Miskien ook nie - want dan sal daar net militêre oornames wees - en dit is
net so erg - om regeer te word deur 'n klomp uniformdraende kaalkop
opdragsskreeuers is vir my ook onaanvaarbaar.
Annette
..
> Het julle net so terloops geweet hier is van die Arabiese weermag se manne
> in SA besig om ammunusie opleiding te kry. Glo hoe om landmyne onskadelik te
> maak en al daai tipe van dinge, en dit nogal by een van die grootste
> ammunusie opslag plekke in Suid-Afrika. Ons land het wragtag nie meer 'n
> weermag nie, vroeër sou so iets nie toegelaat word nie.
>
> Ek weet nie is dit 'n goeie ding nie. Maar nou ja.
>
> Groete
> Spook
>
> If you want to hide a secret from an enemy tell it not to a friend.
>
Re: Arabiere en ammunusie opleiding [boodskap #50224 is 'n antwoord op boodskap #50205] Ma, 17 September 2001 11:29 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 17 Sep 2001 07:48:10 +0200, "Annette" wrote:

> Nee Davie, ek slaap gewoonlik snags:))
> 4 ure se slaap is gewoonlik genoeg.
> Annette

Ek glo dat ek een van min mense is wat met jou saamstem
dat 4 ure se slaap genoeg is.

DD
Vorige onderwerp: Wapenwet
Volgende onderwerp: Sal die plan in die NRSA?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 11:22:14 MGT 2024