Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Arriaga, Juan
Arriaga, Juan [boodskap #125441] Ma, 22 April 2019 17:21
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Portret van Juan de Arriaga.
Portret van Juan de Arriaga.
Juan Arriaga (1806 - 26) was 'n Spaanse komponis. Ondanks sy vroeë oorlye het hy ’n aantal briljante komposisies, waaronder ’n simfonie en drie strykkwartette, voltooi.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Arnold, Thomas
Volgende onderwerp: Arrowrock-dam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 16:51:47 MGT 2024