Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Arnhem
Arnhem [boodskap #125434] Ma, 22 April 2019 16:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Nederryn vloei deur Arnhem.
Die Nederryn vloei deur Arnhem.
Arnhem is 'n stad aan die Nederryn ('n sytak van die Ryn) in Nederland. Die stad was bekend as Hansestad in die Middeleeue. Dit is deur Karel V die hoofstad van Gelderland gemaak. In September 1944 tydens die Tweede Wêreldoorlog het die Geallieerdes 9,000 valskermsoldate hier neergelaat in ’n poging om ’n vastrapplek te kry vir ’n direkte aanval op Duitsland. 6,500 het gesneuwel of is gevang in die mislukking.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Arne, Thomas Augustine
Volgende onderwerp: Arnim, Ludwig Joachim
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 17:55:06 MGT 2024