Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Armageddon
Armageddon [boodskap #125399] So, 21 April 2019 10:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Voorstelling van die Stag van Armageddon.
'n Voorstelling van die Stag van Armageddon.
Armageddon (ook Harmageddon) is 'n bergtop in Megiddo (Israël) wat in Openbaring 16:16 genoem word. Volgens oorlewering is dit die versamelplek van bose geeste. Dit word beskou as die plek waar die laaste groot slag op aarde gelewer sal word. In 'n algemene sin word die term ook gebruik om na enige eindtyd-scenario (waartydens die wêreld verwoes sal word) te verwys.

Openb. 16:16
En hulle het hul versamel op die plek wat in Hebreeus genoem word Armagéddon.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Armadil
Volgende onderwerp: Fraiingstert
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 11:27:05 MGT 2024