Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Armadil
Armadil [boodskap #125398] So, 21 April 2019 09:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Armadil.
'n Armadil.
'n Armadil is 'n tandelose dier van Midde- en Suid-Amerika wat hoofsaaklik van miere en kewers leef. Die dier word beskerm deur beenskilde en hy kan hy hom soos ’n ystervark oprol. Die reuse-armadil is 3 vt. lank, met ’n stert van 20 dm.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Armada
Volgende onderwerp: Armageddon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 11:32:48 MGT 2024