Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Arkansas
Arkansas [boodskap #125394] So, 21 April 2019 09:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Arkansas-rivier in Arkansas, VSA.
Die Arkansas-rivier in Arkansas, VSA.
Die Arkansas is 'n syrivier van die Mississippi, asook die suidelike staat van die Verenigde State van Amerika. Die hoofstad en grootste stad is Little Rock. Arkansas is die 25ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is en sy bynaam is Die Natuurlike Staat (Engels: "The Natural State"). Die staat word in die noorde deur Missouri, in die ooste deur Tennessee en Mississippi, in die suide deur Louisiana, en in die weste deur Oklahoma en Texas begrens. Produkte: koring, katoen, steenkool, mangaan, lood en timmerhout.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ark van die Verbond
Volgende onderwerp: Arkwright, sir Richard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:58:32 MGT 2024