Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Arkade
Arkade [boodskap #125391] So, 21 April 2019 07:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die arkade van Boston se publieke biblioteek.
Die arkade van Boston se publieke biblioteek.
In die argitektuur is 'n arkade is 'n ry boë wat op suile rus; of oordekte gang in 'n groot gebou of tussen geboue, soms om twee strate te verbind en dikwels met winkels of kantore aan weerskante.

'n Arkade kan ook na 'n kamer of kompleks verwys waar videospeletjies gespeel word. Die gewilde speletjies sluit in, Space Invaders (1978), Pac-Man (1980), Donkey Kong (1981) en Tapper (1983).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Arizona
Volgende onderwerp: Arkadië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 17:04:51 MGT 2024