Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Arizona
Arizona [boodskap #125390] So, 21 April 2019 07:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Grand Canyon in Arizona, VSA.
Die Grand Canyon in Arizona, VSA.
Arizona is 'n bergagtige staat in die suide van die Verenigde State van Amerika. Die staat het pragtige natuurtonele, veral in die gebied van die Colorado-rivier. Onder sy canyons is die Grand Canyon, ’n nasionale park. Die hoofstad is Phoenix.

Skakel: https://az.gov/

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aristoteles
Volgende onderwerp: Arkade
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 20:35:49 MGT 2024