Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaner Weerstand Beweging (AWB)
Afrikaner Weerstand Beweging (AWB) [boodskap #12399 is 'n antwoord op boodskap #12400] Vr, 30 Januarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Fred  is tans af-lyn  Fred
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
Die webbladsy vir die Afrikaner weerstand beweging is by

http://home.global.co.za/~pottie

Besoek gerus die bladsy en sê wat U dink.
Boere Groete
Frikkie
Re: Afrikaner Weerstand Beweging (AWB) [boodskap #12400 is 'n antwoord op boodskap #12399] Vr, 30 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jopie  is tans af-lyn  jopie
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
> Die webbladsy vir die Afrikaner weerstand beweging is by

> http://home.global.co.za/~pottie

> Besoek gerus die bladsy en sê wat U dink.
> Boere Groete
> Frikkie

Lees jy tussen die lyne op die AWB se webblad, is dit duidelik dat
slegs mense wat nog nie van die Nazis gehoor het nie, of wat wel Nazis
wil wees, hierdie gekke interessant sal vind. As jy dit nodig vind om
so 'n bende te steun, vertel dit net een ding: Jy is so geestelik
verarm, en bevrees vir die groot wereld daarbuite, dat jy sonder dit
ten gronde sal gaan. Die probleem is: as jy 'n AWB is, is jy reeds in
die rioolsloot. En soos almal weet, is 'n rioolsloot se vernaamste
funksie om gemors weg te voer. Maar dit lyk my die sloot sal nie
leegloop voor 'n sekere vet prop daarin verwyder nie. Daai prop staan
bekend as Eugene Terreblanche. Met so 'n touleier, vertel dit darem
baie (of min) van die klomp beeste wat agterna volg.

Hulle is te dom en agterlik om self koers te kry.

Anti-boere groete

Jopie
Re: Afrikaner Weerstand Beweging (AWB) [boodskap #12419 is 'n antwoord op boodskap #12400] So, 01 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie, die spelling op die blad is beroerd - laat maak asb reg, jong!
Dis swak advertensie!

Frikkie wrote in article
...
> Die webbladsy vir die Afrikaner weerstand beweging is by
>
> http://home.global.co.za/~pottie
>
> Besoek gerus die bladsy en sê wat U dink.
> Boere Groete
> Frikkie
>
Re: Afrikaner Weerstand Beweging (AWB) [boodskap #12764 is 'n antwoord op boodskap #12400] Sa, 21 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 30 Jan 1998 18:26:44 GMT, jo...@fourie.com (jopie) wrote:

> Die webbladsy vir die Afrikaner weerstand beweging is by

> http://home.global.co.za/~pottie

> Besoek gerus die bladsy en sê wat U dink.
> Boere Groete
> Frikkie

Lees jy tussen die lyne op die AWB se webblad, is dit duidelik dat
slegs mense wat nog nie van die Nazis gehoor het nie, of wat wel Nazis
wil wees, hierdie gekke interessant sal vind. As jy dit nodig vind om
so 'n bende te steun, vertel dit net een ding: Jy is so geestelik
verarm, en bevrees vir die groot wereld daarbuite, dat jy sonder dit
ten gronde sal gaan. Die probleem is: as jy 'n AWB is, is jy reeds in
die rioolsloot. En soos almal weet, is 'n rioolsloot se vernaamste
funksie om gemors weg te voer. Maar dit lyk my die sloot sal nie
leegloop voor 'n sekere vet prop daarin verwyder nie. Daai prop staan
bekend as Eugene Terreblanche. Met so 'n touleier, vertel dit darem
baie (of min) van die klomp beeste wat agterna volg.

Hulle is te dom en agterlik om self koers te kry.

Anti-boere groete

Jopie

Arme Jopie,
Jammer ou seun, want teen die tyd dat jy wakker word is jou koffie
defnatief al koud.
So gepraat van `n rioolsloot, klink bekend van `n liberalis soos jy
wat in so `n sloot woon of grootgeword het.
Onthou net een ding, jy is defnatief een van die persone wat `n
kruisie getrek het met die verkiesing en dus deel gevorm het van
hierdie kommunistiese land waarin ons onsself nou bevind.
Verduidelik bietjie vir my hie die kommunis ons land uit hierdie
gemors en jouself in daardie rioolsloot gaan uitkry???

Wys ook vir my enige ander politieke party wat `n weerstandsbeweging
is en hoe gaan hulle die land regkry.
Moenie klippe gooi nie, want ek weet jy het iets geskryf om van jou
gedagtes af te kry, maar was jy ooit in die weermag.... Ek glo nie....

Ek was in die spes magte en al wat ek wil weet is hoekom ons geveg
het, ek het darem die voorreg om nog te lewe, maar van my kamerade het
nie daardie voorreg gehad om terug te kom states toe nie, so asseblief
dink voor jy praat of skryf.
Sterkte in elk geval vorentoe met jou siening en ek hoop die swarte
wat met jou kind gaan trou gaan darem genoeg lebola betaal of gaan jy
dit nie toelaat nie.

Laat asseblief van jou hoor hier op die poslys en sê ook sommer van
waar jy is.

Frikkie van Port Elizabeth
Kommunikasie/Skakel Offisier AWB oos Kaap

http://home.global.co.za/~pottie
Re: Afrikaner Weerstand Beweging (AWB) [boodskap #12858 is 'n antwoord op boodskap #12400] Di, 24 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 24 Feb 1998 20:25:54 GMT, brynie...@TheOffice.net (Atlas`) wrote:

On Sat, 21 Feb 1998 19:03:29 GMT, rsa...@global.co.za (Frikkie) wrote:
> Moenie klippe gooi nie, want ek weet jy het iets geskryf om van jou
> gedagtes af te kry, maar was jy ooit in die weermag.... Ek glo nie....
>

Ai ou Pottie, julle is so lief om voor te gee dat julle namens die
hele Afrikaanssprekende gemeenskap praat. Ek het 'n verrassing vir
jou. 'n khaki hemp moet ek nog raakloop hier in Kaapstad. Moenie die
Weermag hier inbring nie ou Pottie. Ek was ook in die Weermag en het
wonderlike tye op Lohatla en dies meer gehad. Ek stem saam dat daar
kameraadskap was. Baie. Maar dit het mos niks te doen met die feit
dat jy 'n absolute konserwatiewe rassis is nie. Trek in jou boeppens
en haal bietjie daai kam uit jou sokkie. Ek wens mense soos jy wil 'n
"Afrikaner" nuusgroep gaan stig pleks van hierdie "Afrikaans" NG te
gebruik as julle medium om julle nonsens te verkondig. Wat my ook
soms fassineer is die feit dat julle altyd christenskap gebruik as een
of ander maatreel vir die AWB. Ek wonder nou maar net hoe jy
gelyktydig 'n christen en 'n rassis kan wees. ????

Groete

Hoekom skryf julle altyd onder skuil name.
Ek glo dat dit julle is wat Pienk Frikkie ondersteun het en nou is
julle skaam om witmense genoem te word, want ek sien alreeds hoe
glimlag jy as die swartman vir jou die beeste oorhandig in ruil vir
jou pragtige Afrikaner dogter.
Skryf iets wat sens maak man, want net so negatief wat jy my antwoord,
so negatief kan ek jou antwoord.
Ek het in elk geval nie enige menings gevra nie, veral nie van `n
Liberalis soos jy nie.
Ek hoef my nie te skaam nie, maar kom vorendag met jou beweging wat
weer die Land onder `n Wit bestuur kan of wil plaas en nie vol
verraaiers is soos die wat jy ondersteun het en wat die land nou in
hierdie gemors het nie.

Moet nie eens antwoord as jy nonsens wil skryf nie, want soos ek ook
al voorheen vir `n Liberalis genoem het, Pasop want as jy wakker word
is jou koffie koud en jou hele famielie is gebaster soos hulle met die
anderskleuriges deurmekaar is.

Groete
FRIKKIE
PORT ELIZABETH

Noem bietjie jou regte naam as jy die moed het en ook in watter dorp
jy is, wat ek glo jy ook oor sal lieg.
Re: Afrikaner Weerstand Beweging (AWB) [boodskap #12859 is 'n antwoord op boodskap #12400] Di, 24 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Atlas`  is tans af-lyn  Atlas`
Boodskappe: 25
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 21 Feb 1998 19:03:29 GMT, rsa...@global.co.za (Frikkie) wrote:
> Moenie klippe gooi nie, want ek weet jy het iets geskryf om van jou
> gedagtes af te kry, maar was jy ooit in die weermag.... Ek glo nie....
>

Ai ou Pottie, julle is so lief om voor te gee dat julle namens die
hele Afrikaanssprekende gemeenskap praat. Ek het 'n verrassing vir
jou. 'n khaki hemp moet ek nog raakloop hier in Kaapstad. Moenie die
Weermag hier inbring nie ou Pottie. Ek was ook in die Weermag en het
wonderlike tye op Lohatla en dies meer gehad. Ek stem saam dat daar
kameraadskap was. Baie. Maar dit het mos niks te doen met die feit
dat jy 'n absolute konserwatiewe rassis is nie. Trek in jou boeppens
en haal bietjie daai kam uit jou sokkie. Ek wens mense soos jy wil 'n
"Afrikaner" nuusgroep gaan stig pleks van hierdie "Afrikaans" NG te
gebruik as julle medium om julle nonsens te verkondig. Wat my ook
soms fassineer is die feit dat julle altyd christenskap gebruik as een
of ander maatreel vir die AWB. Ek wonder nou maar net hoe jy
gelyktydig 'n christen en 'n rassis kan wees. ????

Groete

Atlas`
============================================
Please remove NOSPAM in front of @ to reply
Homepage: http://www.TheOffice.net/brynie
Re: Afrikaner Weerstand Beweging (AWB) [boodskap #12886 is 'n antwoord op boodskap #12400] Wo, 25 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jean-Paul Dumont[2]  is tans af-lyn  Jean-Paul Dumont[2]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 24 Feb 1998 20:25:54 GMT, brynie...@TheOffice.net (Atlas`) wrote:

> Ek wonder nou maar net hoe jy
> gelyktydig 'n christen en 'n rassis kan wees. ????
>
> Groete
>
> Atlas`

Ek wonder nou maar net of jy vir my kan se hoekom dit verkeerd is om n
rassis te wees. Aangesien rassis, apparte ontwikkeling, kultuur
behoud, standaard behoud, eie opvoeding, en baie ander termes identies
dieselfde beteken, wonder ek net watter pas jou en watter nie.

n Mens vind dat hoe meer geld iemand het, hoe moeier noem hy homself.
Dit is in elk geval die ryk blankes wat die geld het om appartheid
agter 8 voet mure te koop, en in duur buurte woon, wat gewoonlik
eerste hulle bekke oopmaak oor die rassiste, wat in die arm dele van
die dorp woon en saam met die barbare moet spasie en misdaad deel.

Hoe sal jy jouself nou noem. N liberalis of n mooi woord vir n
rassis, want daar is nie veel ander keuses nie.

Dolfin
Re: Afrikaner Weerstand Beweging (AWB) [boodskap #12887 is 'n antwoord op boodskap #12400] Wo, 25 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
rsa...@global.co.za (Frikkie) writes:

> Skryf iets wat sens maak man,

rsaboy, Nelson en Thabo
hou nie daarvan as jy
sulke slegte Afrikaans
praat nie. En wanneer
verander jy jou e-pos
adres in die kuberruimte
na iets wat klink asof jy
jou Afrikanerskap wil
bewaar? Terloops, weet
jy wat 'n "sens" is in
Afrikaans? Het jy al een
in jou hande gehad?

Gloudina uit Kanada. Hier het ons
ook sense.
Re: Afrikaner Weerstand Beweging (AWB) [boodskap #12920 is 'n antwoord op boodskap #12400] Do, 26 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
|
| Gloudina uit Kanada. Hier het ons
| ook sense.

.. en klaarbleiklik nie baie "sense" nie, veral nie van die "common" soort
nie!

(Skuus, Gloudina, maar ek kon dié een nou nie help nie - jy het gevra
daarvoor!)
Re: Afrikaner Weerstand Beweging (AWB) [boodskap #12921 is 'n antwoord op boodskap #12400] Do, 26 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Atlas`  is tans af-lyn  Atlas`
Boodskappe: 25
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 24 Feb 1998 22:12:12 GMT, rsa...@global.co.za (Frikkie) wrote:
>
> Hoekom skryf julle altyd onder skuil name.
> Noem bietjie jou regte naam as jy die moed het en ook in watter dorp
> jy is, wat ek glo jy ook oor sal lieg.
>

Hmmm.... jy is darem ongelooflik gepla met identiteit op die Internet
Frikkie. As jy mooi rondkyk sal jy sien dat 90% van die mense op
nuusgroepe skuilname gebruik bloot vir die genot daarvan gebruik of
miskien vir sekuriteitsredes. Hoekom jy sou aanneem dat ek sal lieg
oor my woondorp bloot omdat ek polities van jou verskil, laat my
frons.

Ek is van Kaapstad. Ek het dit ook in my vorige pos genoem so ek weet
nie hoekom jy dit weer vra nie. Hoekom besoek jy nie my tuisblad op
die Internet nie, my hele lewe word so te sê daarin uitgespel.

http://home.global.co.za/~brynie

Groete

Bryan
============================================
Please remove NOSPAM in front of @ to reply
Homepage: http://www.TheOffice.net/brynie
Afrikaner Weerstand Beweging (AWB) [boodskap #120293 is 'n antwoord op boodskap #12399] Do, 30 Junie 2016 19:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pureromance  is tans af-lyn  pureromance
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 2016
Karma: 0
Junior Lid
Ek wil join hoe maak ek. 777
Re: Afrikaner Weerstand Beweging (AWB) [boodskap #120697 is 'n antwoord op boodskap #120293] Sa, 04 Augustus 2018 07:41 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Dit lyk of die groep nog bestaan en selfs "aktief" is.
Jy kan navraag doen op hulle webtuiste by https://awb.co.za/

Daar is byvoorbeeld 'n persverklaring (gedateer 31 Julie 2018) op hulle webwerf wat verklaar dat die AWB nie by Khoisan koning Cornelius se pogings betrokke is of was om van Suid-Afrika af te stig nie. Nogal jammer, sou ek dink!
Vorige onderwerp: Bobbejaan klim die berg.....
Volgende onderwerp: Hallo vannaf kampforum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 05:44:44 MGT 2024