Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Kosie se laaste skoolldae
Kosie se laaste skoolldae [boodskap #125223] Do, 28 Maart 2019 07:07
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Juffrou het 'n mini aangetrek en sit op die tafel in die klas.
Sy stamp die blompot af.
In haar haas om dit te keer, gly sy en val lelik.
Drie seuns lag te lekker vir haar.

Juffrou bloos en staan op en vra vies vir die eerste een:
"Jannie, wat het jy gesien?"
"Ek het net kuite gesien juffrou!"
"Gaan staan daar in die hoek! Nee gaan vir ‘n uur lank uit my klas uit!"

Sy kyk na sy maatjie: "En jy?" vra sy vir Pietie.
"Wat het jy gesien, en moenie vir my jok nie?"
"Juffrou, ek het juffrou se bobeen gesien..."
"Nog erger! Loop hier uit en kom môre terug!"

Toe die juffrou omdraai, sien sy klein Kosie pak sy boeksak in.
"Kosie, en waar dink jy gaan jy heen?"
"Juffrou, na wat ék gesien het, dink ek my skoolldae is verby!"
Vorige onderwerp: Bepaal jou ouderdom
Volgende onderwerp: Gatiep en Meraai by die opsitkers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:40:45 MGT 2024