Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ankara (Angora)
Ankara [boodskap #125198] Di, 26 Maart 2019 06:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Uitsig oor Ankara in Turkye.
Uitsig oor Ankara in Turkye.
Ankara (vroeër bekend as Angora) is sedert 1923 die hoofstad van Turkye. Dit is ook die land se tweede grootste stad naas Istanboel. Ankara is die eindpunt van die Anatoliese spoorweg (na Bagdad) en is grotendeels gemoderniseer. Sybokke word in die omgewing geteel en die wol word as angorahaar (bokhaar; angorabokke is na hierdie stad genoem) uitgevoer. Die lughawe is op die roete van Kaïro na Istanbul.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aniline
Volgende onderwerp: Anna van Groot-Brittanje
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 01:08:10 MGT 2024