Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Radio Hoogland gaan toemaak?
Radio Hoogland gaan toemaak? [boodskap #22725 is 'n antwoord op boodskap #22726] Vr, 30 April 1999 00:00 na volgende boodskap
daniel[2]  is tans af-lyn  daniel[2]
Boodskappe: 31
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Het nounet op Radio Hoogland gehoor dat hulle oor 60 dae ophou uitsaai.
Blykbaar kon hulle nie 'n liksens kry nie. Sal dit deel wees van die plan
om Afrikaans in die nuwe SA uit te werk?

Dis jammer, want ek het nogal gehou daarvan om na hulle te luister.

Daniel in Auckland, NZ
Re: Radio Hoogland gaan toemaak? [boodskap #22726 is 'n antwoord op boodskap #22725] Vr, 30 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 30 Apr 1999 23:06:59 +1200, "Daniel" wrote:

> Blykbaar kon hulle nie 'n liksens kry nie. Sal dit deel wees van die plan
> om Afrikaans in die nuwe SA uit te werk?>>

Watter plan sou dit wees?
Re: Radio Hoogland gaan toemaak? [boodskap #22742 is 'n antwoord op boodskap #22726] So, 02 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Malherbe  is tans af-lyn  Hans Malherbe
Boodskappe: 25
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Junior Lid
> Blykbaar kon hulle nie 'n liksens kry nie. Sal dit deel wees van die plan
> om Afrikaans in die nuwe SA uit te werk?
>
Op watter frekwensie saai hulle uit?

--- hou my hand,ek brand ---
Re: Radio Hoogland gaan toemaak? [boodskap #22750 is 'n antwoord op boodskap #22726] Ma, 03 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 2 May 1999 09:58:05 +0200, "Hans Malherbe" wrote:

|Op watter frekwensie saai hulle uit?
|
Kyk op hulle web blad by

http://studbook.co.za/hoogland/afrikaans/hlindeks.html
Re: Radio Hoogland [boodskap #25609 is 'n antwoord op boodskap #22726] Sa, 28 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Johan wrote:

> Ek kry nie meer reg om met Radio Hoogland te konnekteer hier op die
> internet nie - weet iemand of hulle nog uitsaai?

Nee, hulle het op Julie 29 gesluit. (Die eerste dag wat my man na hullegeluister
het, was hulle laaste dag. )

> ...so met my tong in die kies - dan kan die ou suurpruime nie so baie moan nie!

Raak jy nie moeg om altyd met jou tong in die kies te sit nie,veral as jy 'n
ernstige vraag vra? Jy moet oppas, jou tong groei
miskien permanent skeef.

Gloudina

>
>
> =|:^)
>
> Johan
Vorige onderwerp: Music from South-Africa?
Volgende onderwerp: Asseblief help!!! ek soek 'n song
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 02:06:17 MGT 2024