Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Anhidriet
Anhidriet [boodskap #125196] Ma, 25 Maart 2019 06:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Anhidriet
Anhidriet
Anhidriet is 'n wit, kristalvormige mineraal, ook genoem kalsiumsulfaat met chemiese formule CaSO4. Dit is die anhidride (waterlose variant) van gips (CaSO4.2H2O). Sien Anhidride.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Anhidride
Volgende onderwerp: Aniline
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 03:17:02 MGT 2024