Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Anachronisme
Anachronisme [boodskap #125157] Ma, 18 Maart 2019 06:42
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Anachronisme is iets wat nie in die huidige tydvak tuishoort nie. Met ander woorde, die plasing van ’n gebeurtenis of voorwerp in ’n tydperk waarin dit nie kon plaasgevind of bestaan het nie. 'n Voorbeeld hiervan is Shakespeare se verwysing na slaanhorlosies in Julius Caesar.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.


Vorige onderwerp: Anabasis
Volgende onderwerp: Anacreon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 22:07:15 MGT 2024