Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Amundsen, Roald
Amundsen, Roald [boodskap #125154] So, 17 Maart 2019 07:47
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Roald Amundsen
Roald Amundsen
Roald Amundsen (1872 - 1928) was 'n Noorse ontdekkingsreisiger. Hy het die Suidpool in Desember 1911 ontdek. Met Lincoln Ellsworth het hy per lugskip (Norge) oor die Noordpool gevlieg in 1926. Hy het omgekom in die poging om ’n ander poolreisiger, die Italiaan genl. Nobile, te red. Sien Poolstreke.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Amstel
Volgende onderwerp: Amsterdam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 23:56:22 MGT 2024