Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Amstel
Amstel [boodskap #125153] So, 17 Maart 2019 07:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Amstelrivier.
Die Amstelrivier.
Amstel kan na een van die volgende verwys:

1. Rivier in Nederland wat ontstaan uit Drecht en Kromme Mijdrecht en wat deur Amsterdam na die IJ vloei;

2. Eerste naam wat die Vryburgers aan die Versserivier gegee het, wat later bekend gestaan het as die Liesbeek.

3. Nederlandse brouery, bekend vir sy Amstel-bier.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Amritsar
Volgende onderwerp: Amundsen, Roald
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 16:45:24 MGT 2024