Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selei
selei [boodskap #125002] Do, 14 Maart 2019 14:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
selei
Afbreking: se•lei



Selfstandige naamwoord: selei
Meervoud: seleie
Verkleinwoord: seleitjie
Meervoud van verkleining: seleitjies

Betekenis:
• 'n Halfdeursigtige, jellieagtig, drillende stof wat onder beweging tril en bewe.

Gebruik:
• Agar-agar is 'n plantaardige selei van seewier.
• 'n Amoeba lyk soos ’n stippeltjie selei.

Sinoniem:
• gelei
• jellie
• drilsel

Wisselvorm:
• sjelei

Vertaling:
Engels: jelly
Nederlands: gelei

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blaps
Volgende onderwerp: Afrikaanse Woorde: A
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 23:23:37 MGT 2024