Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » BMW vs. Volkswagen-kewer
BMW vs. Volkswagen-kewer [boodskap #124993] Di, 12 Maart 2019 06:42
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 349
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 19
Senior Lid
Die BMW vra die Volkswagen-kewer:
"Hoekom sit jou oë buite jou kop en nie soos myne binne nie?"
Die Kewer antwoord:
"Kom ons kyk hoe jy sal lyk as hulle 'n enjin in jou agterent opdruk".
Vorige onderwerp: Die klein stouterd!
Volgende onderwerp: Beurtkrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 22 05:18:48 UTC 2019