Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oksimoron
oksimoron [boodskap #124923] Do, 07 Maart 2019 05:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oksimoron
Afbreking: ok•si•mo•ron



Selfstandige naamwoord: oksimoron
Meervoud: oksimorons

Betekenis:
• Stylfiguur wat twee teenstellende begrippe in een uitdrukking verbind.

Gebruik:
• "Die nut van die nuttelose" is 'n oksimoron.
• Nog voorbeelde van 'n oksimorons: onnosele slimkop, arme ryke, siende blind, 'n oop geheim, 'n jeugdige grysaard, ou nuus, geleerde ongeletterdes, briljante idioot, mannetjiesvrou, hennetjie met spore en lewende dood.

Vertaling:
Engels: oxymoron
Nederlands: oxymoron

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp:
Volgende onderwerp: heethoofdig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 22:27:02 MGT 2024