Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » worsbrood
worsbrood [boodskap #124871] Sa, 02 Maart 2019 09:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Worsbrood
Worsbrood
worsbrood
Afbreking: wors•brood
Samestelling: wors + brood



Selfstandige naamwoord: worsbrood
Meervoud: worsbrode
Verkleinwoord: worsbroodjie
Meervoud van verkleining: worsbroodjies

Betekenis:
• 'n Broodrolletjie met wors op.

Gebruik:
• Ons eet vanaand worsbroodjies.

Vertaling:
Engels: hot dog
Nederlands: worstenbrood

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oogappel
Volgende onderwerp: dwaalgees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 13:34:24 MGT 2024