Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Afrikaanse Skrywerskring
Afrikaanse Skrywerskring [boodskap #124815] So, 17 Februarie 2019 06:42
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Afrikaanse Skrywerskring was 'n liggaam van Afrikaanse skrywers in die lewe geroep met die doel "om ’n groep skrywers byeen te bring wat saam hul moeilikhede kan bespreek en so tot helderheid van hul ideale en strewe te kom". Hulle gee sedert 1936, jaarliks tot 1950, ’n Jaarboek uit. Dié word daarna omgeskep tot die kwartaalblad Tydskrif vir Letterkunde.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Afrikaanse letterkunde
Volgende onderwerp: Afrikaanse Taalgenootskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 06:12:41 MGT 2024