Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Afpersing
Afpersing [boodskap #124808] Sa, 16 Februarie 2019 10:27
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Afpersing is 'n dreigement om iemand dood te maak, te beseer of aan die kaak te stel tensy hy bereid is om 'n bepaalde bedrag te betaal. Afpersing of afdreiging is 'n ernstige misdaad en word gewoonlik streng gestraf.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aforisme
Volgende onderwerp: Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 05:46:17 MGT 2024