Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Affodil
Affodil [boodskap #124805] Sa, 16 Februarie 2019 09:15
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Affodille
Affodille
'n Affodil is 'n blomplant van die familie Amaryllidaceae. Dit het lang, spiesvormige blare en gewoonlik 'n geel, trompetvormige blom met 6 blomblare van 'n ligter geel. Dit was 'n treurblom by die Grieke. Sien Narsing.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aesopus
Volgende onderwerp: Afganistan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 09:42:55 MGT 2024