Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aeneas
Aeneas [boodskap #124800] Sa, 16 Februarie 2019 08:45
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Aeneas (Grieks: Ainaias) is 'n Trojaanse held, die seun van Anchises en Aphrodite. Het uit die brandende stad Troje ontvlug en na baie omswerwinge in Italië geland. Sowel Homerus as Vergilius het sy heldedade besing.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aegir
Volgende onderwerp: Aeolus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 01:17:13 MGT 2024