Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Adrianopel (Edirne)
Adrianopel [boodskap #124793] Vr, 15 Februarie 2019 20:13
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Adrianopel is ’n stad in Europees-Turkye, die huidige naam is Edirne. Dit vorm eeue lank reeds die bastion van die Turke in Europa. Die stad is strategies geleë waar die Toenjarivier in die Maritsa invloei. Verder as hierdie punt het die Turke nooit uit Europa gewyk nie. Die plek heet na die Romeinse keiser Hadrianus (Hadrianopolis in Latyn of Adrianoupolis in Grieks), wat dit grootliks uitgebrei het.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.

Vorige onderwerp: Adrenaline
Volgende onderwerp: Adriatiese See
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 05:47:02 MGT 2024