Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Slim woorde
Slim woorde [boodskap #15208 is 'n antwoord op boodskap #120452] Wo, 27 Mei 1998 00:00
Jakes  is tans af-lyn  Jakes
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
Hier is 'n lys van "slim woorde" wat in feitlik enige verslag
gebruik kan word. Niemand sal 'n kat se kloe hê waarvan jy praat
nie maar niemand sal die moed hê om dit te erken nie.
Kies enige getal en neem dan die korresponderende woord uit elke kolom
bv 618 wat dan "opsionele organisatoriese hardeware" lewer.

Kolom 1			Kolom 2			Kolom 3
0. geïntegreerde	0. bestuurs		0. keuses
1. heuristiese		1. organisatoriese	1. buigsaamheid
2. gesistematiseerde	2. nagegaande		2. bevoegdheid
3. parallelle		3. omgekeerde		3. beweeglikheid
4. funksionele		4. digitale		4. programmering
5. deelnemende		5. logistiese		5. senario
6. opsionele		6. oorganklike		6. tyd-fase
7. gesinkroniseerde	7. inkrimentele		7. vooruitskouing
8. verenigbare		8. derde generasie	8. hardeware
9. toekomstige		9. beleids		9. eventualiteit
Jakes
Re: Slim woorde [boodskap #120452 is 'n antwoord op boodskap #15208] Wo, 27 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
nomad  is tans af-lyn  nomad
Boodskappe: 37
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Jakes wrote in message ...
> Hier is 'n lys van "slim woorde" wat in feitlik enige verslag
> gebruik kan word. Niemand sal 'n kat se kloe h waarvan jy praat
> nie maar niemand sal die moed h om dit te erken nie.
> Kies enige getal en neem dan die korresponderende woord uit elke kolom
> bv 618 wat dan "opsionele organisatoriese hardeware" lewer.
>
> Kolom 1 Kolom 2 Kolom 3
> 0. geintegreerde 0. bestuurs 0. keuses
> 1. heuristiese 1. organisatoriese 1. buigsaamheid
> 2. gesistematiseerde 2. nagegaande 2. bevoegdheid
> 3. parallelle 3. omgekeerde 3. beweeglikheid
> 4. funksionele 4. digitale 4. programmering
> 5. deelnemende 5. logistiese 5. scenario
> 6. opsionele 6. oorganklike 6. tyd-fase
> 7. gesinkroniseerde 7. inkrementele 7. vooruitskouing
> 8. verenigbare 8. derde generasie 8. hardeware
> 9. toekomstige 9. beleids 9. eventualiteit
>
> Jakes

Vir die wat nog slim woorde nodig het......
Re: Slim woorde [boodskap #120453 is 'n antwoord op boodskap #120452] Wo, 27 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
General Failure & Kernel  is tans af-lyn  General Failure & Kernel
Boodskappe: 5
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
Laat my dink aan die een waarmee jy country liedjies kon skryf. Het iemand
dit?

--
GF&KE
"Filling this NG with the crap of the universe. But it's the better kind of
crap"

Jakes wrote in message ...
> Hier is 'n lys van "slim woorde" wat in feitlik enige verslag
> gebruik kan word. Niemand sal 'n kat se kloe hê waarvan jy praat
> nie maar niemand sal die moed hê om dit te erken nie.
> Kies enige getal en neem dan die korresponderende woord uit elke kolom
> bv 618 wat dan "opsionele organisatoriese hardeware" lewer.
>
> Kolom 1 Kolom 2 Kolom 3
> 0. geïntegreerde 0. bestuurs 0. keuses
> 1. heuristiese 1. organisatoriese 1. buigsaamheid
> 2. gesistematiseerde 2. nagegaande 2. bevoegdheid
> 3. parallelle 3. omgekeerde 3. beweeglikheid
> 4. funksionele 4. digitale 4. programmering
> 5. deelnemende 5. logistiese 5. senario
> 6. opsionele 6. oorganklike 6. tyd-fase
> 7. gesinkroniseerde 7. inkrimentele 7. vooruitskouing
> 8. verenigbare 8. derde generasie 8. hardeware
> 9. toekomstige 9. beleids 9. eventualiteit
>
> Jakes
Vorige onderwerp: Mooi
Volgende onderwerp: Afrikaanse grappies (lank)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 12:15:14 MGT 2024