Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom kuier saam!

Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » Afrikaanse Internet-diesnsverskaffer (Kry blitsvinnige vesel binne 'n oogwink)
Afrikaanse Internet-diesnsverskaffer [boodskap #124729] Di, 05 Februarie 2019 20:22
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 469
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 21
Senior Lid
Aitsa.com verskaf 100% onbeperkte (“uncapped”) en ongevormde (“unshaped”) internet na jou huis. Onbeperkte internet beteken dat jy nooit daardie frustrerende ‘geen data beskikbaar’-boodskappe sal kry nie, al kyk jy sport of sepies 24 uur per dag in jou TV-kamer, slaapkamer, badkamer of kombuis, in hoë definisie.

Gevormde internetdiens verwys na selektiewe spoedbeperkings. Hierdie onderbrekings kan vir spesifieke tydperke of op spesifieke toepassings toegepas word (soos om groot dokumente af te laai). Hierdie onderbrekings kom gewoonlik in spitstye voor wanneer die netwerk onder druk is. By Aitsa, verwyder ons al die tegniese terme, want ons glo optiese vesel is vir almal en ons kan nie wag om jou internet te laat BUIG, BONS, BALK, BULT en BRUL nie!

Meer by https://aitsa.com/
Vorige onderwerp: Nakkie die Nar se pretblad
Volgende onderwerp: Voer sakke polypropylene bags
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 31 05:38:54 UTC 2021