Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Stokperdjies & kunsvlyt » Enige goeie idees vir 'n deurmekaar leerling?
Enige goeie idees vir 'n deurmekaar leerling? [boodskap #24054] Vr, 18 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
danie...  is tans af-lyn  danie...
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Junior Lid
> Watter eienskappe van die Afrikaner maak hom
anders as die res?

> Groete
> Gert

> Watter eienskappe van die Afrikaner maak hom
anders as die res?

> Groete
> Gert

Dis Daniël hier uit Pretoria - kitaarspeler en
student.
Enige goeie idees vir 'n deurmekaar leerling? [boodskap #24055 is 'n antwoord op boodskap #24054] Vr, 18 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jannie & Febe  is tans af-lyn  Jannie & Febe
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Junior Lid
My naam is Gert van Tonder en ek moet 'n ESSAY in Engels doen met die
volgende titel:
"How the Afrikaner still retains an individual identity in South Africa and
what rituals/ customs would suggest this."

As enigiemand enigiets het oor "customs" of "rituals" soos artikels of
webbladsye oor die krieket, rugby, kultuur opvoerings (soos miskien Casper
de Vries) of enige ander materiaal / konneksie met sal ek dit baie waardeer.

Watter eienskappe van die Afrikaner maak hom anders as die res?

Ons bly op die oomblik in Duitsland en ons kom oor twee weke SA toe. My
tuisdorp is Richardsbaai (noord van Durban).

My stokperdjies is seels versamel en branderplankry. En ook skoolwerk maar
dis net omdat ons moet. Ons woon nou al 'n jaar uit SA en ek mis dit
vreeslik baie.
Enigiemand wat met my wil gesels kan maar laat weet. Ek is 17, seun, lyk nie
te sleg nie en stel ook belang in vroumense (is dit eienaardig of wat?)

Groete
Gert
Re: Enige goeie idees vir 'n deurmekaar leerling? [boodskap #24056 is 'n antwoord op boodskap #24055] Vr, 18 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
danie...  is tans af-lyn  danie...
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Junior Lid
>
> Watter eienskappe van die Afrikaner maak hom anders as die res?
> en stel ook belang in vroumense(is dit einaardig of wat?)
>
> Groete
> Gert
>

Dis Daniël hier uit Pretoria - kitaarspeler en student.
Re: Enige goeie idees vir 'n deurmekaar leerling? [boodskap #24067 is 'n antwoord op boodskap #24055] Sa, 19 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
danie...@my-deja.com wrote in message ...
> Dis Daniël hier uit Pretoria - kitaarspeler en
> student.
>
>
> Prakties : Afrikaners roem hulself nogal gereeld
> heel hoogmoedig as Christene. Wys vir my jou
> vrugte, dan sal ek weet watter boom jy is.
> As Afrikaners besef in watter fantastiese posisie
> hulle sit om die massas ongeredde mense in Suid-
> Afrika te bereik, sal hulle benadering heel
> moontlik verander van een van passiewe godsdiens
> na een van aktiewe liefde.

>
> Wil iemand bewys hy's 'n Afrikaner ? Wys jou
> waagmoed deur oplossings te bied wat ALLE Suid-
> Afrikaner bevoordeel, en nie net die's in Orania
> nie (Oe , trap ek nou op die ooms en tantes se
> tone....skies)

Beste Daniël,

Jy praat van sending. En jy praat van "die's in Orania".

Het jy al soveel sending gedoen as Carel en Anna Boshoff (van Orania)?

En gepraat van "oplossings wat ALLE Suid-Afrikaners bevoordeel" : Hoekom
dink jy die ANC regering het HOPfondse bewillig vir projekte in Oramia?

Vriendelike greote, Leendert
Vorige onderwerp: J.H.Briel Foto's en seels versameling
Volgende onderwerp: Posseël in Afrikaans?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 14:42:54 MGT 2024