Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Boksterme (Eng.-Afr. Woordelys)
Boksterme [boodskap #124705] Sa, 26 Januarie 2019 16:39
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4589
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Terme vir boksers. Laat weet asseblief as u addisionele terme het wat ons kan bysit, of as enige van die bestaande inskrywings verbeter kan word.

A
Advantage — Voordeel.
Amateur (boxer) — Amateur (bokser).
Appeal — Appèl; Appelleer.
Arc lamps — Booglampe.
Attack — Om aan te val; ’n aanval.
Auspices, under the — Onder beskerming van.
Avoid a blow, to — ’n Hou ontduik.

B

Bantam weight — Bantamgewig.
Bash about, to — Sy teenstander rondmoker.
Batter his opponent, to — Sy teenstander toetakel.
Belt; below the belt — Lyfband; onder die lyfband.
Block; to — a blow — Keer; ’n hou afweer.
Blow — Hou.
Board to; went to — Platslaan; na die planke gestuur.
Board of control — Raad van beheer.
Body — Liggaam; lyf.
Body blow — Lyfhou.
Bout — Wedstryd.
Box, to — Boks.
Boxer — Bokser, vuisvegter.
Boxing — Boks.
Boxing glove — Bokshandskoen.
Break, clean — Skoon gelos.
Break! break away! — Los mekaar! Los!
Bruiser — Kneuser.
Bye; draw a- — loslootjie.

C

Canvas — Seil.
Champion (ship) — Kampioen (skap).
Clinch — Vasgryp.
Condition (in the pink of condition) — Toestand; afrigting; (in eersteklas kondisie).
Contender for a title — Mededinger om ’n titel.
Contestant — Mededinger.
Contest(s) — Wedstryd(e), geveg(te).
Corner (neutral) — Hoek (neutrale).
Count the; -out — Telling, uittel.
Counter to (a blow) — Afweer, ’n hou afweer, keer, terugslaan.
Courage — Moed, durf, hart, pit, fut.
Crouch to — Gebukkend staan.
Cruiser weight — Kruisergewig.
Cut, upper, -open an eye, lip — Opstopper, ’n oog-, lip oopslaan.

D

Decision (fair-) — Beslissing (regverdig).
Debut — Debuut.
Defeat — Nederlaag.
Defence — Verdediging.
Deportment (in boxing) — Houding,
\ His fighting deportment — Sy veghouding.
Disqualify — Diskwalifiseer.
Dodge — Koes, duik.
Draw to (a-) — Gelykop boks, ’n gelykop wedstryd.
(-Blood) — Bloeduitslaan,
(-a bye) — loslootjie trek.
Duck — Koes, duik.

E

Effort (finaal) — Poging (laaste).

F

Feather weight — Veergewig.
Feint — Mik, skrik maak.
Fiasco — Fiasko.
Fight, (-er) return fight, infighting, — Geveg, vegter, tweede bokswedstryd, inboks, inloopboks.
Find (a great find) — ’n Groot ontdekking, ’n vonds.
Fit — In goeie kondisie, bekwaam, geskik, afgerig.
Floor the, to floor — Vloer, platslaan.
Flyweight — Vlieggewig.
Footwork — Voetwerk.
Form, flashes of form — Vorm, blyke van sy vorm.
Foul a, (to foul an opponent) — Ontoelaatbare hou, (teenstander ’n ontoelaatbare hou toedien).
Funk a, to — Bangbroek, bang wees.

G

Gain the decision — Die beslissing in sy guns verkry.
Glove, (-fighting) — Bokshandskoene.
\ The gloves became undone. — Handskoene het losgegaan.
Go at it hammer & tongs — Alles uithaal.
Gong; gong sounds — Klok; klok lui.
Gnat weight — Muggiegewig.
Groggy — Duiselig.
Gruelling fight — Uitputtende (taai) geveg.
Guard; to — Verdediging; keer.
Guarantee — Waarborg.

H

Heavy weight — Swaargewig.
Hedge — Toedam, vaskeer.
Hit, hitter — Slaan, slaner.
(-with the flat, back, open hand) — (-met ’n plathand, agterkant van die oophand).
Hit low — Laag slaan.
Hook — Haak.
Hook-hits — Haakhoue.
Hugging his opponent — Aan sy teenstander hang; hom omhels.

J

Jab, jabbed — Stamphou; gestamp.
Jaw, point of the - — Kakebeen, punt van die kakebeen.
Jerk (jerk back his head) — Ruk; (die kop terugruk).
Judge — Beoordelaar.

K

Knock out, to-, technical- — Uitklophou; uitklop, tegniese uitklophou.
Know the ropes — Krytlis besit.

L

Land a blow — ’n Hou plant.
Lead on points — Voor wees (op punte).
Left (straight) — Linkerhou, (reguit).
Light Weight — Liggewig.
Light-heavy weight — Ligswaargewig.
Lose; loser — Verloor, verloorder.
Lose one’s temper, or the fight — Die humeur of die wedstryd verloor.

M

Masseur — (In) vrywe, masseur.
Match; (They are well matched) — Wedstryd; hulle weeg goed teen mekaar op; is waardige teenstanders.
Maul — Kneus, toetakel, moker.
Method — Metode.
Middle weight — Middelgewig.
Midget weight — Dwerggewig.
Mix it, to — Baklei.
Mosquito weight — Muskietgewig.

N

Novice — Nuweling, penkop.

O

Odds — Kansweddenskap, kanse.
Off (he is off) — Van stryk af, van slag af.
Official — Beampte, amptelik.
One-sided — Eensydig.
Opening — Opening.
Opponent — Teenstander.
Out-box to — Oorrompel.
Out-fight, out-general to — Wen, uitoorlê.
Out-point to — Op punte wen.

P

Pace — Vaart, vlugheid.
Paperweight — Papiergewig.
Percentage — Persentasie.
Performer — Vertoner, bakleier, bokser.
Pluck — Moed, durf.
Point(s) — Punt(e).
Pound (to) — Papslaan, moker, bestook.
Preliminaries — Voorwedstryde, aanvoor-wedstryde.
Principals — Vernaamste boksers.
Prize fight — Geveg om geld, professionele bokswedstryd.
Prize fighter — Beroepsbokser.
Promote — Bevorder, op tou sit, organiseer.
Promoter — Organiseerder; Bevorderaar; Promotor.
Protest — Beswaar, protesteer.
Punch to, a — ’n Hou plant, ’n hou.
Punishment (to endure) — Straf (straf verduur).
Purse — vegprys, beurs.

R
Rally — Bykom, verfris, herstel.
Rattle his opponent — Sy teenstander intimideer / van struik bring.
Reach (long, short) — Armlengte (lang, kort).
Receipts (gate) — Hekontvangste.
Referee — Skeidsregter.
Resin — Harpuis.
Retire (from the ring) — Onttrek (hom).
Right, straight right — Regterhou, reguit-regter.
Ring; -side; -craft — Boksperk, kryt; kant van kryt; krytkennis; (bokskennis).
Record — Rekord.
Ropes — Toue.
Roped arena — Tou-afskorting.
Round — Ronde.

S

Scale; scaling 11 stone — Skaal, gewig, weeg 11 stone.
Score freely — Maklik punte aanteken.
Second(s); seconds out! — Bystander(s); bystanders uit!
Side step — Systap.
Skill; -ful boxing — Vernuf; vernuftige boksery.
Slash (slash wildly) — Wild slaan.
Smack — Klap, hou.
Smasher — Mokerhou.
Snap, to box with — Met krag boks, raak houe of skote slaan.
Solar plexus — Krop van die maag.
Spar — Skerm.
Sparring partner — Skermmaat.
Sponge, to throw in the — Tou opgooi, dit gewonne gee.
Stalk round the ring — Skerm-skerm rondtrap.
Stamina — Uithouvermoë.
Standards — Reëls.
Stewards — Beamptes.
Stickler — Aanhouer.
Stone — Stone (gewig).
Stop a blow — ’n Hou afweer.
Straight left, right — Reguit linker, regter, hot (haar) hou.
Strike — Slaan.
Style — Styl.
Suspend to — Suspendeer, skors.
Swing(s); swinging right — Swaaihou(e); swaaiende regterhou.

T

Tap — Tik.
Tearing into his opponent — Woes aanval.
Terms — Terme.
Thrill — Opwinding, genotrilling.
Timekeeper — Tydhouer.
Title holder — Titelhouer.
Train, training quarters, trainer — Oefen; oefenkwartiere; breier, afrigter.
Trophy — Trofee.

U

Uppercut—Opstopper (gesighou of ,skephou).

V

Verdict — Beslissing.
Victory — Oorwinning.

W

Warn — Waarsku.
Weariness — Uitgeputheid.
Weight, giving away---- Gewig; gewig toegee.
Bantam- — Bantam-.
Cruiser- — Kruiser-.
Feather- — Veer-.
Fly- — Vlieg-.
Gnat- — Muggie-.
Heavy- — Swaar-.
Light- — Lig-.
Light-heavy- — Ligswaar-
Midget- — Dwerg-.
Middle- — Middel-.
Mosquito- — Muskiet-.
Paper- — Papier-.
Welter- — Welter-.
Whirlwind tactics — Woeste taktiek.
Win, to; a -; winner — Om te wen; ’n oorwinning; wenner.
Win on points — Op punte wen.
On a knockout — Met uitklophou wen.
On a foul — Op ’n ontoelaatbare hou wen.
Wind, to — Wind-uit slaan.
World beater — Bobaasbokser.
Wrestle — Stoei.

Lekker boks, maar as jy my sien, wees maar genadig.
Vorige onderwerp: Biljartterme
Volgende onderwerp: Atletiekterme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Des 03 13:11:58 UTC 2020