Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » AANDAG! - UITVOERE - AANDAG!
AANDAG! - UITVOERE - AANDAG! [boodskap #9901] Sa, 05 Julie 1997 00:00 na volgende boodskap
meg1093c  is tans af-lyn  meg1093c
Boodskappe: 13
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Vir aandag:- ALLE MAATSKAPPY BESTUURDERS, ENS.

Vra uself die volgende vrae af, naamlik:-

1. Is my maatskappy gereed vir uitvoer na die buiteland?
2. Is ek nog mededingend in my bedryf?
3. Is ek besig om my markaandeel te verloor?
4. Is my eie bemarking nog doeltreffend?

Indien u u maatskappy se winsgewendheid en se toekoms op prys stel, lees
asb. dan verder.

Ons is 'n Afrikaanse uitvoermaatskappy wat 'n koste-effektiewe diens lewer
en u produkte se gelyke kans gee op die internasionale markte, en dus u
maatskappy se winsgewenheid verhoog. Ons e-pos adres is
by e...@megaweb.co.za

Die harde feit is:- SUID-AFRIKA IS BLOOTGESTEL AAN INTERNASIONALE
HANDEL,waar VRAAG EN AANBOD die pas aangee, en al manier hoe
Suid-Afrikaanse maatskappye ekonomies sal oorleef op langtermyn, is om
meer en meer te konsentreer op die uitvoermark! Neem as voorbeeld, die
Chinese en Oos-Asiatiese ekonomië wat teen 'n ongelooflik tempo groei!

Uitvoere is die besigheid van die 90's!

As u voel dat u gereed is om met die wêreld mee te ding, kontak ons sonder
versuim, omrede ons glo dat ons die 1e Afrikaanse uitvoermaatskappy is wat
ons dienste ook op hierdie geselsgroep aanbied. Ons is 24 uur beskikbaar,
en is ten volle gerekenariseerd!

Ons e-pos adres is : e...@megaweb.co.za

Ons Webadresse is :- http://www.productfind.co.za/export.htm

en


http://www.freeyellow.com/members/southern-cross

Vriendelike groete!

NB:- Onthou u mag ons kontak vir inligting ook, ons sal dit met graagte
verskaf!

Die uwe

---------------------------
EMC LE GRANGE
Re: AANDAG! - UITVOERE - AANDAG! [boodskap #9912 is 'n antwoord op boodskap #9901] Ma, 07 Julie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Leon von Moltke  is tans af-lyn  Leon von Moltke
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 1997
Karma: 0
Junior Lid
EMC wrote:
>
>
>
> Die uwe
>
> ---------------------------
> EMC LE GRANGE

Wow! Ons eie Afrikaanse spammer!
Vorige onderwerp: TIKDIENS BESKIKBAAR!
Volgende onderwerp: Biltong en Droë Wors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 11:19:38 MGT 2024