Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Weenen
Weenen [boodskap #124542] So, 20 Januarie 2019 18:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Weenen is 'n dorp in Natal, een van die oudste dorpe in die provinsie, in 1839 deur die Voortrekkers gestig. So genoem as gevolg van hulle geween ná die moord deur die Zoeloes by Bloukrans en elders. Boerdery- en besproeiingsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,668 (487 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Wayfarers
Volgende onderwerp: Weeskindertjies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 21:17:01 MGT 2024