Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Kan iemand help...?? MUSIEK
Kan iemand help...?? MUSIEK [boodskap #9860] Wo, 25 Junie 1997 00:00
Johan van Vollenhoven  is tans af-lyn  Johan van Vollenhoven
Boodskappe: 28
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
Dagse,

Kan iemand my dalk baie dringend help met die Afrikaanse woorde van
"Love changes Everything" van Andrew Lloyd-Webber...???

Ek is dringend opsoek daarna vir gebruik tydens 'n baie nabye familielid
se troue.

Baie dankie vir die moeite...

Johan van Vollenhoven
Vorige onderwerp: MUSIEK NAVRAAG VANUIT SYDNEY
Volgende onderwerp: 'n Lied vir beginner-studente van Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 13:26:28 MGT 2024