Gesellig Afrikaans
Waar ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Stormjaer
Stormjaer [boodskap #124014] Sa, 12 Januarie 2019 20:05
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 3599
Geregistreer: November 2018
Karma: 0
Senior Lid
Stormjaers is ’n naam wat die Boere in die veld skertsenderwys gegee het aan ’n groot, onverteerbare kluitjie wat in vet gedoop is. Die naam is ook tydens die Tweede Wêreldoorlog gebruik vir lede wat die aktiewe tak van die Ossewabrandwag verteenwoordig het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Vorige onderwerp: Stormberg
Volgende onderwerp: Stormvoël of Malmok
Gaan na forum
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jan 21 12:29:57 UTC 2019