Gesellig Afrikaans
Waar ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Stompneus, Wit (Austrosparus globiceps)
Stompneus, Wit [boodskap #124009] Sa, 12 Januarie 2019 20:00
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 3599
Geregistreer: November 2018
Karma: 0
Senior Lid
Die Wit Stompneus (Austrosparus globiceps) is 'n vis wat van die kus van Namibiƫ (Suidwes-Afrika) tot die Kaap, en Valsbaai tot Natal aangetref word. Nagenoeg 20 duim lank.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Vorige onderwerp: Stompneus, Rooi
Volgende onderwerp: Stompneusbaai
Gaan na forum
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jan 21 11:49:56 UTC 2019