Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » GRAFPARTYTJIE
GRAFPARTYTJIE [boodskap #9729] Do, 05 Junie 1997 00:00
dm...  is tans af-lyn  dm...
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Wimpie kom die oggend bietjie laat by die kleuterskool.
Op juffrou se vraag waarom hy dan laat is, is sy antwoord:

"Juffrou, juffrou weet, my Ouma is gister oorlede en Donderdag
sal ek nie skool toe kan kom nie, want dan is dit haar grafpartyjie."

Vir nog sulke kinder sê-goed gaan kuier gerus by:
http://www.global.co.za/~pretblad

Daar is ook sommer 'n Afrikaanse blokkiesraaisel wat jy
vir Mammie kan gee om te voltooi. Die ding het selfs 'n prysgeld.
Terwyl Mammie met die raaisel karring, kan jy lekker op die
Net rondspeel en sal sy jou nie pla nie.
Vorige onderwerp: GRAFPARTYJIE
Volgende onderwerp: Gatiep-hulle
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 06:52:37 MGT 2024