Gesellig Afrikaans
Waar ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Stompneus, Rooi (Chrysoblephus gibbiceps)
Stompneus, Rooi [boodskap #124008] Sa, 12 Januarie 2019 19:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 3599
Geregistreer: November 2018
Karma: 0
Senior Lid
Die Rooi Stompneus (Chrysoblephus gibbiceps) is 'n vis wat by die kus van Tafelbaai (skaars), Valsbaai tot Natal aangetref word. Nagenoeg 26 duim lank. Heerlike eetvis.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Vorige onderwerp: Stompkop of Swart Biskop
Volgende onderwerp: Stompneus, Wit
Gaan na forum
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jan 21 12:04:30 UTC 2019