Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Musiek
Musiek [boodskap #9313] Ma, 12 Mei 1997 00:00 na volgende boodskap
Elmar Deysel  is tans af-lyn  Elmar Deysel
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Junior Lid
Is daar iemand daar buite wat van goeie Afrikaanse musiek hou. Iets
soos Koos Kombuis, Lucas Maree, Johannes Kerkorrel, Laurika Rach, ens.

Is daar ook ander Nataniël fans?!!

Bye
Elmar
Re: Musiek [boodskap #9324 is 'n antwoord op boodskap #9313] Di, 13 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
vira  is tans af-lyn  vira
Boodskappe: 182
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 5/12/97 10:32PM, in message , Elmar Deysel
wrote:

> Is daar ook ander Nataniël fans?!!
>
Ja, beslis! Hy't baie talent, is hoogs professioneel, en (ek dink) 'n wonderlike stem. Ek's
mal oor sy vertonings.

Die groep meises van "Cutt Glass" is ook _Baie_ goed.

Groete,
Vira.
Re: Musiek [boodskap #9336 is 'n antwoord op boodskap #9313] Wo, 14 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mich Nieuwoudt  is tans af-lyn  Mich Nieuwoudt
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Hier's iets waarna julle kan kyk:
http://www.lia.net/agrobler/Bomskok.htm

Dis 'n Koos Kombuis page.

Hoe wonderlik is Afrikaans nie ?

Mich

Re: Musiek [boodskap #9337 is 'n antwoord op boodskap #9313] Wo, 14 Mei 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
rana  is tans af-lyn  rana
Boodskappe: 25
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
>> Is daar ook ander Nataniël fans?!!
>>
> Ja, beslis! Hy't baie talent, is hoogs professioneel, en (ek dink) 'n
> wonderlike stem. Ek's
> mal oor sy vertonings.
>
> Die groep meises van "Cutt Glass" is ook _Baie_ goed.
>
> Groete,
> Vira.
>
Ek stem saam... Ek hou van Nataniel, en *Cut Glass* is uitstekend!!
Maar in 'n heel ander trant...

_in die gees van die Nuwe Suid-Afrika_

moenie die CD met die twee gorillas voorop weggooi nie..

LEKKER STOUTGAT TREFFERS : 16 van die bestes
(*nie* vir die snobs bedoel nie!)

:)))

Groete,
Rana
--
rana
Re: Musiek [boodskap #10864 is 'n antwoord op boodskap #9313] Di, 23 September 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
sheri  is tans af-lyn  sheri
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
> Riana hi, i am so glad you replied to share your musik with me...

I am very interested in rceiveing a copy of Klassic Kramer, Verre Lande
van Andre
Michael , Songs from State of the Heart van Amanda Strydom,
Meer en meer van Anneli van Rooyen.

I really would in particular enjoy musik from kramer and Anneli van
Rooyen (she has a lovely singing voice.!) Perhaps in exchange I could
copy for you (onto tape or audio cd disk) the following: Jeremy Taylor
Originals @1960, Pip Friedman (musical comedian), Afrikano classics (eg
suikerbossie, and Sarie Marais), Les Uys (Afrikaans 1950's musik), and
or more modern musik: Jannie Du Toit, Coenie De Villiers,Koos Du
Plessis, Rina Se treffers, Randall en Koba, Nick taylor (rhodesiaan
songs). You can chose what you want...
All of the above are really wonderful songs and music...
I already have a lot of Laurika Rauch (about 5 of her cds) and I have
Eerste jare of Anneli van Rooyen.
Feel free to contact me by snail mail
PO BOX 91 - 520
AUCKLAND CITY, 1
NEW ZEALAND

PHONE 360 1714.
I d be quite happy to ring you if you kindly gave me your number? thakk
you very much for replying.
sheri
ps Ive just returned recently from a holiday in christchurch, pity i
didnt receive this email earlier...:( :)
''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''' '''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''''

> sheri
>
> Ek het die volgende CD's as jy belangstel:
> Klassic Kramer,Stuur groete aan Mannetjies Roux, Verre Lande van Andre
>
> Michael , Songs from State of the Heart van Amanda
> Strydom(uitstekend),
> Meer en meer en Eerste Jare van Anneli van Rooyen, Miljoen van Lucas
> Maree
> en Hot Gates(baie goed) van Laurika Rauch en 'n paar ander.
>
> Riana
> Christchurch NZ
Re: Musiek [boodskap #46301 is 'n antwoord op boodskap #9313] Do, 12 Julie 2001 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Het nou eers weer 'n hoop ander dinge om te doen, maar gaan later vandag
kyk, en jou laat weet.

Ek hou van Sade, hoewel sy soms net te smooth kan raak. Sarah gaan ek later
vandag leer ken.
_______________________________________________________
Danielle schreef in berichtnieuws
t42qkt4mp3u6e92jh89tdtuqkqcv1el9hu@4ax.com...
> On Wed, 11 Jul 2001 12:31:19 +0200, "Max" wrote:
>
>> Dankie vir die tip! Vuli Ndela is 'n NICE liedjie, maar daar staan net 90
>> sekondes... Die ander een (Jiva) is 'n pot snot.
>
> Jammer oor die 90 sekondes - maar dit was genoeg vir my! :-)))
> Hou jy van Sade?
>
>> Lekkerrrrrr, die Afrika ritmes...
>
> Ja, dit geniet ek ook soms. Ladysmith Black Mambazo ens. Maar nie
> Brenda Fassi nie. :-)
>
>> Ek het 'n tip terug vir jou. Dido - Thank You (Staan op 63, NL Top 100,
>> www.zoekmp3.nl)
>
> Nice!! Dankie Max. Jy het duidelik goeie smaak, want sy is nou 19 de
> op die US top 20 ook. Sy laat my nogal effe dink aan die Cranberries
> se hoofsangeres - Dolores something or other. Ek hou van die
> Cranberries. :-)
> Daardie mp3 site van jou is rerig handig. Toe kuier ek alweer die
> hele middag daar. Het sommer weer Twarres se liedjie ook weer afgelaai
> . :-)
>
> As jy van Dido hou, sal jy seker ook van Sarah Mclachlan hou? Met
> liquid player kan jy na vollengte MP3's luister, en die lirieke kry,
> ens.
> http://www.sarahmclachlan.com/cddeets.jsp?a=2551
>
> Het jy Musicmatch Jukebox op jou sisteem? Indien nie, gaan kyk
> daarna. Ek het dit die hele tyd gelaai - meestal vir die radio
> stasies. Rerig 'n slim idee - dink ek altans. :-)
> http://www.musicmatch.com
> Jy kan nie daarsonder leef nie!! :-)
>
Re: Musiek [boodskap #46319 is 'n antwoord op boodskap #9313] Do, 12 Julie 2001 10:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Mooi musiek, Sarah McLachlan.

Ek's ook baie gek oor Jewel en Suzanne Vega. Jy kan hulle gerus bietjie
beluister...
Re: Musiek [boodskap #46341 is 'n antwoord op boodskap #46301] Do, 12 Julie 2001 16:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Smooth Operator van Sade te?
Annette

Max skryf in boodskap news:9ijfui$dci$1@azure.nl.gxn.net...
> Het nou eers weer 'n hoop ander dinge om te doen, maar gaan later vandag
> kyk, en jou laat weet.
>
> Ek hou van Sade, hoewel sy soms net te smooth kan raak. Sarah gaan ek later
> vandag leer ken.
> _______________________________________________________
> Danielle schreef in berichtnieuws
> t42qkt4mp3u6e92jh89tdtuqkqcv1el9hu@4ax.com...
>> On Wed, 11 Jul 2001 12:31:19 +0200, "Max" wrote:
>>
>>> Dankie vir die tip! Vuli Ndela is 'n NICE liedjie, maar daar staan net 90
>>> sekondes... Die ander een (Jiva) is 'n pot snot.
>>
>> Jammer oor die 90 sekondes - maar dit was genoeg vir my! :-)))
>> Hou jy van Sade?
>>
>>> Lekkerrrrrr, die Afrika ritmes...
>>
>> Ja, dit geniet ek ook soms. Ladysmith Black Mambazo ens. Maar nie
>> Brenda Fassi nie. :-)
>>
>>> Ek het 'n tip terug vir jou. Dido - Thank You (Staan op 63, NL Top 100,
>>> www.zoekmp3.nl)
>>
>> Nice!! Dankie Max. Jy het duidelik goeie smaak, want sy is nou 19 de
>> op die US top 20 ook. Sy laat my nogal effe dink aan die Cranberries
>> se hoofsangeres - Dolores something or other. Ek hou van die
>> Cranberries. :-)
>> Daardie mp3 site van jou is rerig handig. Toe kuier ek alweer die
>> hele middag daar. Het sommer weer Twarres se liedjie ook weer afgelaai
>> . :-)
>>
>> As jy van Dido hou, sal jy seker ook van Sarah Mclachlan hou? Met
>> liquid player kan jy na vollengte MP3's luister, en die lirieke kry,
>> ens.
>> http://www.sarahmclachlan.com/cddeets.jsp?a=2551
>>
>> Het jy Musicmatch Jukebox op jou sisteem? Indien nie, gaan kyk
>> daarna. Ek het dit die hele tyd gelaai - meestal vir die radio
>> stasies. Rerig 'n slim idee - dink ek altans. :-)
>> http://www.musicmatch.com
>> Jy kan nie daarsonder leef nie!! :-)
>>
>
Re: Musiek [boodskap #46362 is 'n antwoord op boodskap #9313] Vr, 13 Julie 2001 02:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nie van Sade se vorige CD gehou nie, maar het die nuwe een "Lovers
Rock" en
dit is vreeslik mooi, so bluesy en hees en melankolies. Ek luister daarna
by die werk. Ook
na JJ Cale, Moby, Travis en Dido. As jy van country hou Me, ken jy seker
vir
Vince Gill? Ek luister nooit na country nie, maar het nou die aand sit en
kyk
op die TV na n konsert ter ere van Brian Wilson (Beach Boys). Toe ek
aanskakel
sit daar toe n man met langerige hare en sing - soos n nagtegaal, dit was so
mooi
my vel was hoendervleis. Toe hulle die credits rol, toe sien ek dit is ene
Vince Gill.
Sy stem is net so mooi soos Andrea Bocelli. Ek soek nou na n mooi CD van
hom vir
my versameling, en dit sal my eerste country CD ooit wees ! :-)

-a-

me & bobby magee skryf in boodskap news:yTq37.18$a04.133@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Danielle©" wrote in message
> news:2n2skt4kdv5ovcsalnq25v7qptg6s35ng5@4ax.com...
>> On Thu, 12 Jul 2001 18:45:28 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>
> Self kan ek nie juis na Sade luister nie, maar ek is mal oor allerhande
> soort musiek - skryf my eie al vir jare, en my anner helfte vertel vir almal
> van MY ryk en talentvolle stem! Sit my 12 string kitaar daarby, en siedaar!
> Miskien kan ons ng ons eie 'band' stig en daarna luister terwyl ons
> gesels...
>
> Ek geniet The Corrs so af en toe, en neig meer na die nuwe soort country
> toe - Shania Twain, Leanne Rimes en so aan.
>
>> Ek sal vir jare nie na haar luister nie, en dan soms raak ek skielik
>> net weer lus vir haar ryk en talentvolle stem...
>>
>
Re: Musiek [boodskap #46374 is 'n antwoord op boodskap #9313] Vr, 13 Julie 2001 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Danielle was lanklaas hier gehoor - verlede jaar hier by 'n Franse
Restaurant wat die wonderlikste bruin uiesop voorsit.
Vere kom nou na ArtsCape ( Nico) toe - een van die komponiste - en ek hoop
ook pianiste - is Janine Immelman,
Sy is baie goed - het mos vir D Pascal begelei na Nataniël.

Die band se naam? Wat van Die Gloudina Conspiracy?:)))))
Annette

Danielle skryf in boodskap news:berskt04u70kvgf9e9cgjfs5k7csn0ufp3@4ax.com...
> On Fri, 13 Jul 2001 22:17:49 +1000, "me & bobby magee"
> wrote:
>
>> Self kan ek nie juis na Sade luister nie,
>
> Ek hou van Jazz, miskien is dit ook waarom ek van haar stem hou. Soos
> Pop gesê het, haar nuutste CD is rerig goed, en "makliker" om na te
> luister. Min mense wat ek ken, hou van haar, so ek sal dit nie teen
> jou hou nie! :-)))
>
>> maar ek is mal oor allerhande
>> soort musiek - skryf my eie al vir jare, en my anner helfte vertel vir almal
>> van MY ryk en talentvolle stem! Sit my 12 string kitaar daarby, en siedaar!
>> Miskien kan ons ng ons eie 'band' stig en daarna luister terwyl ons
>> gesels...
>
> Ai, ek wens ek kon sing en gedigte en lirieke skry, maar helaas....my
> talente moet seker iewers anders lê, maar ek weet nog nie wat of waar
> nie. :-)
>
> Jy en Gids, Annette en Max en die ander talentvolle ouens en gals
> moet miskien bymekaar probeer kom. Dit sal nou lekker wees - ons eie
> band!! :-))
> Wat sal julle julleself noem?
>
>> Ek geniet The Corrs so af en toe, en neig meer na die nuwe soort country
>> toe - Shania Twain, Leanne Rimes en so aan.
>
> Die nuwe country geniet ek ook. Maar afhangende van die bui wat ek in
> verkeer, is daar seker bittermin wat ek nie van hou nie - behalwe nou
> vir Rap. Kon dit nog nie onder die knie kry nie. :-)
>
> Ek is ook onder andere baie lief vir OU Cabaret soos Edith Piaf -
> veral haar La Vie En Rose en Non Je Ne Regrette Rien.
>
> Terloops, is Daniële Pascal nog aktief in SA? Ek kan nog die
> wonderlike aande onthou waar ons na haar gaan luister het by 'n
> restaurant daar in Tygervallei - Cafe something or other - naby
> Dion's. Sy met haar honde...ai toggie...:-)
Re: Musiek [boodskap #46405 is 'n antwoord op boodskap #9313] Vr, 13 Julie 2001 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mens moet darem iets Afrikaans in die naam hê, synde die oorsprong;))
Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:REw37.305$a04.1171@newsfeeds.bigpond.com...
>
> "Annette" wrote in message
> news:9im2ri$irtjo$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>
> Ag nee wat, man! Eerder "the Global Bandwagon"?
>
>> Die band se naam? Wat van Die Gloudina Conspiracy?:)))))
>> Annette
>
Re: Musiek [boodskap #46407 is 'n antwoord op boodskap #9313] Vr, 13 Julie 2001 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:2n2skt4kdv5ovcsalnq25v7qptg6s35ng5@4ax.com...
> On Thu, 12 Jul 2001 18:45:28 +0200, "Annette"
> wrote:
>

Self kan ek nie juis na Sade luister nie, maar ek is mal oor allerhande
soort musiek - skryf my eie al vir jare, en my anner helfte vertel vir almal
van MY ryk en talentvolle stem! Sit my 12 string kitaar daarby, en siedaar!
Miskien kan ons ng ons eie 'band' stig en daarna luister terwyl ons
gesels...

Ek geniet The Corrs so af en toe, en neig meer na die nuwe soort country
toe - Shania Twain, Leanne Rimes en so aan.

> Ek sal vir jare nie na haar luister nie, en dan soms raak ek skielik
> net weer lus vir haar ryk en talentvolle stem...
>
Re: Musiek [boodskap #46410 is 'n antwoord op boodskap #9313] Vr, 13 Julie 2001 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

me & bobby magee wrote:

> Ag nee wat, man! Eerder "the Global Bandwagon"?
>
>> Die band se naam? Wat van Die Gloudina Conspiracy?:)))))
>> Annette

Dierbaarheid. Die neuroses! Annette wat nie "Gloudina" uithaar kop kan
kry nie, en die nuwe Australiër wat die papies
kry as hy net die woord "Gloudina" hoor. Word groot, albei
van julle. Wees volwasse. Soos onse Davie.

Tant Hessie Jung
Re: Musiek [boodskap #46420 is 'n antwoord op boodskap #46407] Vr, 13 Julie 2001 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
The Corrs ja!!! Daai ander twee susters lê saam met Britney op die
ashoop!!! Dit voel vir my ek wil die radio aan die brand steek as een
van hulle verbykom. SkyRadio het hulle grysgedraai. Dis nou ons local
"Wakkeranda". Nee ek luister die stasie nie, maar ag by die werk...

Enige Sinead O'Connor fans?
____________________________________________________________
"me & bobby magee"

> Self kan ek nie juis na Sade luister nie, maar ek is mal oor allerhande
> soort musiek - skryf my eie al vir jare, en my anner helfte vertel vir almal
> van MY ryk en talentvolle stem! Sit my 12 string kitaar daarby, en siedaar!
> Miskien kan ons ng ons eie 'band' stig en daarna luister terwyl ons
> gesels...
>
> Ek geniet The Corrs so af en toe, en neig meer na die nuwe soort country
> toe - Shania Twain, Leanne Rimes en so aan.
>
>> Ek sal vir jare nie na haar luister nie, en dan soms raak ek skielik
>> net weer lus vir haar ryk en talentvolle stem...
>>
>
Re: Musiek [boodskap #46421 is 'n antwoord op boodskap #9313] Vr, 13 Julie 2001 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wheeuw, hoe's daai vir 'n skewe aanhaling!!!!
______________________________________________________

"me & bobby magee"

> "pop" wrote in message

>> Andrea Bocelli. Ek soek nou na n mooi CD van
>> hom vir
>> my versameling, en dit sal my eerste country CD ooit wees ! :-)
>>
>> -a-
>>
>
Re: Musiek [boodskap #46432 is 'n antwoord op boodskap #46420] Vr, 13 Julie 2001 17:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sinead kan maar vir my kom sing ja:))
Annette

Max skryf in boodskap news:9in4o4$fka$2@azure.nl.gxn.net...
> The Corrs ja!!! Daai ander twee susters lê saam met Britney op die
> ashoop!!! Dit voel vir my ek wil die radio aan die brand steek as een
> van hulle verbykom. SkyRadio het hulle grysgedraai. Dis nou ons local
> "Wakkeranda". Nee ek luister die stasie nie, maar ag by die werk...
>
> Enige Sinead O'Connor fans?
> ____________________________________________________________
> "me & bobby magee"
>
>> Self kan ek nie juis na Sade luister nie, maar ek is mal oor
> allerhande
>> soort musiek - skryf my eie al vir jare, en my anner helfte vertel vir
> almal
>> van MY ryk en talentvolle stem! Sit my 12 string kitaar daarby, en
> siedaar!
>> Miskien kan ons ng ons eie 'band' stig en daarna luister terwyl ons
>> gesels...
>>
>> Ek geniet The Corrs so af en toe, en neig meer na die nuwe soort
> country
>> toe - Shania Twain, Leanne Rimes en so aan.
>>
>>> Ek sal vir jare nie na haar luister nie, en dan soms raak ek skielik
>>> net weer lus vir haar ryk en talentvolle stem...
>>>
>>
>
Re: Musiek [boodskap #46433 is 'n antwoord op boodskap #46421] Vr, 13 Julie 2001 17:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Andrea sing Italiaanse Country - dit klink maar net soos opera:)))
Annette

Max skryf in boodskap news:9in4o5$fka$3@azure.nl.gxn.net...
> Wheeuw, hoe's daai vir 'n skewe aanhaling!!!!
> ______________________________________________________
>
> "me & bobby magee"
>
>> "pop" wrote in message
>
>>> Andrea Bocelli. Ek soek nou na n mooi CD van
>>> hom vir
>>> my versameling, en dit sal my eerste country CD ooit wees ! :-)
>>>
>>> -a-
>>>
>>
>
Re: Musiek [boodskap #46441 is 'n antwoord op boodskap #46374] Vr, 13 Julie 2001 18:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9im2ri$irtjo$3@ID-92016.news.dfncis.de...

Ag nee wat, man! Eerder "the Global Bandwagon"?

> Die band se naam? Wat van Die Gloudina Conspiracy?:)))))
> Annette
Re: Musiek [boodskap #46442 is 'n antwoord op boodskap #46362] Vr, 13 Julie 2001 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"pop" skryf in boodskap news:9ilkor$klk$1@nntp9.atl.mindspring.net...

Goeie smaak, Pop! Vince Gill is seker een van die manne met die beste
stemme in Country wat daar deesdae is - ekself het 2 van sy CD's. En die
woorde is so treffend.

Alhoewel Garthie Brooks ook goeie musiek maak, is die meeste van sy klank
meer rock, en ek vind hom 'n bietjie insincere - oorgewig rokjagter, as jy
my vra.

> Andrea Bocelli. Ek soek nou na n mooi CD van
> hom vir
> my versameling, en dit sal my eerste country CD ooit wees ! :-)
>
> -a-
>
Re: Musiek [boodskap #46524 is 'n antwoord op boodskap #46421] Vr, 13 Julie 2001 23:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sorry Max, ek het bedoel hy sing mooi soos Andrea. Punt.
As ek die CD van VG koop, sal dit my eerste country CD wees.

:-)

Max skryf in boodskap news:9in4o5$fka$3@azure.nl.gxn.net...
> Wheeuw, hoe's daai vir 'n skewe aanhaling!!!!
> ______________________________________________________
>
> "me & bobby magee"
>
>> "pop" wrote in message
>
>>> Andrea Bocelli. Ek soek nou na n mooi CD van
>>> hom vir
>>> my versameling, en dit sal my eerste country CD ooit wees ! :-)
>>>
>>> -a-
>>>
>>
>
Re: Musiek [boodskap #46580 is 'n antwoord op boodskap #46524] So, 15 Julie 2001 07:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, pop, jy hoef nie sorry te sê nie, M&B het jou so funny gekwote!!!
____________________________________________________

"pop" skryf in boodskap news:9io02s$hkj$1@slb4.atl.mindspring.net...
> Sorry Max, ek het bedoel hy sing mooi soos Andrea. Punt.
> As ek die CD van VG koop, sal dit my eerste country CD wees.
>
> :-)
>
>
> Max skryf in boodskap news:9in4o5$fka$3@azure.nl.gxn.net...
>> Wheeuw, hoe's daai vir 'n skewe aanhaling!!!!
>> ______________________________________________________
>>
>> "me & bobby magee"
>>
>>> "pop" wrote in message
>>
>>>> Andrea Bocelli. Ek soek nou na n mooi CD van
>>>> hom vir
>>>> my versameling, en dit sal my eerste country CD ooit wees ! :-)
>>>>
>>>> -a-
>>>>
>>>
>>>
>>>
>>
>
Re: MUSIEK [boodskap #50921 is 'n antwoord op boodskap #9313] So, 30 September 2001 19:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" schreef...
> "midaspallets" wrote:
>
>> WAAR KAN EK AFRIKAANSE LIEDJIES DOWNLOAD OP DIE NET
> Dit sal jy vinnig uitvind sodra jy geleer het hoe om 'n soekmasjien te
> gebruik.

Hoi Davie, reageer je altijd zo kribbig als je OREN PIJN DOEN? :)

http://www.google.com/search?q=%2Bmusiek+%2Bafrikaans+%2Bmp3
http://nl.altavista.com/q?pg=q&q=%2Bmusiek+%2Bafrikaans+ %2Bmp3&kl=XX&what=we
b

Groeten,
Arthur
Re: MUSIEK [boodskap #50923 is 'n antwoord op boodskap #50921] So, 30 September 2001 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Arthur skryf in boodskap news:9p7qie$31b0$1@news.kabelfoon.nl...
> "Davie Davis" schreef...
>> "midaspallets" wrote:
>>
>>> WAAR KAN EK AFRIKAANSE LIEDJIES DOWNLOAD OP DIE NET
>> Dit sal jy vinnig uitvind sodra jy geleer het hoe om 'n soekmasjien te
>> gebruik.
>
> Hoi Davie, reageer je altijd zo kribbig als je OREN PIJN DOEN? :)
>
> http://www.google.com/search?q=%2Bmusiek+%2Bafrikaans+%2Bmp3
>
http://nl.altavista.com/q?pg=q&q=%2Bmusiek+%2Bafrikaans+ %2Bmp3&kl=XX&what=we
> b
>
> Groeten,
> Arthur
>
>
Davie, Vertaal uit die Hollands: Wie het op jou platespeler gepis?
G
Re: MUSIEK [boodskap #50924 is 'n antwoord op boodskap #50923] So, 30 September 2001 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Grahame" schreef...
> Arthur wrote...
>> "Davie Davis" schreef...
>>> "midaspallets" wrote:
>>>
>>>> WAAR KAN EK AFRIKAANSE LIEDJIES DOWNLOAD OP DIE NET
>>> Dit sal jy vinnig uitvind sodra jy geleer het hoe om 'n soekmasjien te
>>> gebruik.
>>
>> Hoi Davie, reageer je altijd zo kribbig als je OREN PIJN DOEN? :)
>>
> Davie, Vertaal uit die Hollands: Wie het op jou platespeler gepis?

Davie, kan jy dan asseblief meteen ook Graham se reaksie verklaar aan my, ek
begryp die nie. Of is dit dat Grahame miskien net 'n newbie is wat nie weet
dat om te skryf met jou capslock aan (soos midaspallets) die digitale
te�nhanger van SKREEU is nie?

Groete,
Arthur
Re: MUSIEK [boodskap #50927 is 'n antwoord op boodskap #9313] So, 30 September 2001 20:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 30 Sep 2001 16:38:27 -0700, "midaspallets"
wrote:

> WAAR KAN EK AFRIKAANSE LIEDJIES DOWNLOAD OP DIE NET
>
Dit sal jy vinnig uitvind sodra jy geleer het hoe om 'n soekmasjien te
gebruik.

Groetnis en Voorspoed
Re: MUSIEK [boodskap #50928 is 'n antwoord op boodskap #50924] So, 30 September 2001 22:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
>>>> "midaspallets" skreeeeeeeuuuuuuu!!!!!!!!!!

>>> Hoi Davie, reageer je altijd zo kribbig als je OREN PIJN DOEN? :)

Lol...! Raak gesê Arthur...

>> Davie, Vertaal uit die Hollands: Wie het op jou platespeler gepis?

Lees Arthur, Grahame...:-)))

DD
Re: MUSIEK [boodskap #50931 is 'n antwoord op boodskap #50924] Ma, 01 Oktober 2001 03:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Arthur skryf in boodskap news:9p7smn$2cb$1@news.kabelfoon.nl...
> "Grahame" schreef...
>> Arthur wrote...
>>> "Davie Davis" schreef...
>>>> "midaspallets" wrote:
>>>>
>>>> >WAAR KAN EK AFRIKAANSE LIEDJIES DOWNLOAD OP DIE NET
>>>> Dit sal jy vinnig uitvind sodra jy geleer het hoe om 'n soekmasjien te
>>>> gebruik.
>>>
>>> Hoi Davie, reageer je altijd zo kribbig als je OREN PIJN DOEN? :)
>>>
>> Davie, Vertaal uit die Hollands: Wie het op jou platespeler gepis?
>
> Davie, kan jy dan asseblief meteen ook Graham se reaksie verklaar aan my, ek
> begryp die nie. Of is dit dat Grahame miskien net 'n newbie is wat nie weet
> dat om te skryf met jou capslock aan (soos midaspallets) die digitale
> te�nhanger van SKREEU is nie?
>
> Groete,
> Arthur

Arthur,
Goed. Miskien verklaar dit Davie se klaarblyklike dwars antwoord op
Midaspallets se vraag. Ek is nie 'n newbie nie, daarom sou ek Midaspallets
op 'n meer beleefde wyse daarop gewys het dat hy nie in hoofletters moet
skryf nie maar sou nogtans ook probeer het om sy vraag te antwoord.

Ek dink ons het hier te doen met Digitale Snobisme!

Groetnis
Grahame
Re: MUSIEK [boodskap #50943 is 'n antwoord op boodskap #50931] Ma, 01 Oktober 2001 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 1 Oct 2001 05:05:03 +0200, "Grahame" wrote:

>

>
> Ek dink ons het hier te doen met Digitale Snobisme!
>
> Groetnis
> Grahame
>

Nee Grahame, ek dink dat iemand wat genoeg kennis het om in te skryf
op nuusgroepe beslis genoeg weet (en minder hoef te weet) om 'n
soekmasjien te gebruik.
My ervaring op 'n ander nuusgroep is dat mense nie slegs wegskram
daarvan om self te soek nie maar selfs te lui is om te lees. Hoe klink
dit vir jou wanneer ek vertel dat (uiters gereeld) vra mense vrae
waarvan die antwoord slegs drie lyne (én vyf en nege en elf lyne) hoër
verskyn? Van snobisme kan jy my nooit beskuldig nie want ek is die
eerste Suid Afrikaner wat bereid was om my trots in my sak te steek en
die trappies af te klim na Gloudina!

DD
Re: MUSIEK [boodskap #50950 is 'n antwoord op boodskap #50923] Ma, 01 Oktober 2001 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Grahame wrote:
>
>>
> Davie, Vertaal uit die Hollands: Wie het op jou platespeler gepis?
> G

Of wie't in jou cd speler gebollie :)
Re: MUSIEK [boodskap #50954 is 'n antwoord op boodskap #50943] Ma, 01 Oktober 2001 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai tog Davie - en daar dog ek ek laat die mense gewaardeerd voel as ek hulle
iets vra:))
Annette
> wrote:
>
>>
>
>>
>> Ek dink ons het hier te doen met Digitale Snobisme!
>>
>> Groetnis
>> Grahame
>>
>
> Nee Grahame, ek dink dat iemand wat genoeg kennis het om in te skryf
> op nuusgroepe beslis genoeg weet (en minder hoef te weet) om 'n
> soekmasjien te gebruik.
> My ervaring op 'n ander nuusgroep is dat mense nie slegs wegskram
> daarvan om self te soek nie maar selfs te lui is om te lees. Hoe klink
> dit vir jou wanneer ek vertel dat (uiters gereeld) vra mense vrae
> waarvan die antwoord slegs drie lyne ('n vyf en nege en elf lyne) hoër
> verskyn? Van snobisme kan jy my nooit beskuldig nie want ek is die
> eerste Suid Afrikaner wat bereid was om my trots in my sak te steek en
> die trappies af te klim na Gloudina!
>
> DD
>
Re: MUSIEK [boodskap #50968 is 'n antwoord op boodskap #50943] Ma, 01 Oktober 2001 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Davie Davis wrote:

> Van snobisme kan jy my nooit beskuldig nie want ek is die
> eerste Suid Afrikaner wat bereid was om my trots in my sak te steek en
> die trappies af te klim na Gloudina!
>

O, nou praat jy vir alle Suid-Afrikaners?

Gloudina
Re: MUSIEK [boodskap #50969 is 'n antwoord op boodskap #50950] Ma, 01 Oktober 2001 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> Of wie't in jou cd speler gebollie :)

Lou, die anaal-retentiewe karakter. Merkjy op dat jy in omtrent elke pos
van bollie
praat, of bollie praat?

Gloudina
Re: MUSIEK [boodskap #50972 is 'n antwoord op boodskap #9313] Ma, 01 Oktober 2001 20:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy weet dit gaan daaroor om my net weer te sien, jou ou hartedief:))) Die
draadloos is maar net die halsbandjie:))
Annette
>> Ai tog Davie - en daar dog ek ek laat die mense gewaardeerd voel as ek hulle
>> iets vra:))
>> Annette
>
>
> En as ek jou uit die kamer na die sitkamer roep
> om die radio wat slegs twee treë van my af is
> harder te stel Annette?
>
> DD
Re: MUSIEK [boodskap #50973 is 'n antwoord op boodskap #50954] Ma, 01 Oktober 2001 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 1 Oct 2001 16:08:00 +0200, "Annette" wrote:

> Ai tog Davie - en daar dog ek ek laat die mense gewaardeerd voel as ek hulle
> iets vra:))
> Annette

En as ek jou uit die kamer na die sitkamer roep
om die radio wat slegs twee treë van my af is
harder te stel Annette?

DD
Re: MUSIEK [boodskap #50974 is 'n antwoord op boodskap #50973] Ma, 01 Oktober 2001 20:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:rhkhrt0v4b79av3q9eec98blsfprur5m22@4ax.com...
> On Mon, 1 Oct 2001 16:08:00 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ai tog Davie - en daar dog ek ek laat die mense gewaardeerd voel as ek hulle
>> iets vra:))
>> Annette
>
>
> En as ek jou uit die kamer na die sitkamer roep
> om die radio wat slegs twee treë van my af is
> harder te stel Annette?
>
> DD

As Annette ernstig lief is vir jou DD, sy sal dit met plesier vir jou harder
stel.
Maar jy weet, as 'n vrou dit vir jou doen, gaan daar vir jou opdragte volg
:-)

Gr.Rico
Die hoop DD maak dit nie te swaar vir Annette nie.
Re: MUSIEK [boodskap #50978 is 'n antwoord op boodskap #9313] Ma, 01 Oktober 2001 22:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 01 Oct 2001 19:26:00 GMT, @home.com wrote:

>
> O, nou praat jy vir alle Suid-Afrikaners?
>
> Gloudina
>

uh uh, net vir die nie_snobistiese Suid-Afrikaners
en die Apartheidsplaasvarke :-)

DD
Re: MUSIEK [boodskap #50979 is 'n antwoord op boodskap #50972] Ma, 01 Oktober 2001 22:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 1 Oct 2001 22:28:58 +0200, "Annette" wrote:

> Jy weet dit gaan daaroor om my net weer te sien, jou ou hartedief:))) Die
> draadloos is maar net die halsbandjie:))
> Annette

... en goed weet ek jou gunsteling lied 'jy is my liefling en ek is so
bly... ' is op pad na die CDspeler...!
(en eintlik het my woorde"sit die radio harder' beteleken 'sit die
ligte af'...

hartedief
Re: MUSIEK [boodskap #50983 is 'n antwoord op boodskap #9313] Di, 02 Oktober 2001 05:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Oeps - jammer antie - vergeet jy is nog hier.

En nee, ek het dit nie gemerk nie? Het jy? As ek so vinnig dink het ek
laas toe jy nog twak gepraat het die woord gebruik. Maar dan - jy praat
twak in elke pos :)

@home.com wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> Of wie't in jou cd speler gebollie :)
>
> Lou, die anaal-retentiewe karakter. Merkjy op dat jy in omtrent elke pos
> van bollie
> praat, of bollie praat?
>
> Gloudina
Vark! [boodskap #50990 is 'n antwoord op boodskap #50978] Di, 02 Oktober 2001 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> O, nou praat jy vir alle Suid-Afrikaners?
> Gloudina

DD
uh uh, net vir die nie_snobistiese Suid-Afrikaners
en die Apartheidsplaasvarke :-)

Wouter
Watchit hoor! Die plaasvarke sal jou kry...
Re: Vark! [boodskap #50992 is 'n antwoord op boodskap #50990] Di, 02 Oktober 2001 09:19 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis reg Wouter - druk jou liewe koue snoetjie daar waar dit vir Davie sal
kielie;)))
Annette

nnrp2.saix.net...
>> O, nou praat jy vir alle Suid-Afrikaners?
>> Gloudina
>
> DD
> uh uh, net vir die nie_snobistiese Suid-Afrikaners
> en die Apartheidsplaasvarke :-)
>
> Wouter
> Watchit hoor! Die plaasvarke sal jou kry...
>
Vorige onderwerp: MUSIEK
Volgende onderwerp: Ons Kooruitvoerings tot die einde van die jaar:
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 03:17:36 MGT 2024