Gesellig Afrikaans
Waar ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Algemeen » Kennisgewings » Gratis E-Boeke (Kom lees saam met ons)  () 1 stem
Gratis E-Boeke [boodskap #122796] Di, 25 Desember 2018 21:13 na volgende boodskap
admin  is tans af-lyn  admin
Boodskappe: 27
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 4
Junior Lid
Administrateur
/fa/82/0/Ons bied e-boeke aan ons lede. Mense wat op die forum registreer en aangemeld is, kan hierdie e-boeke gratis en verniet aflaai. Ons sal ook maandeliks nuwe e-boeke bylaai, so kom loer gereeld in om te sien wat bygevoeg is.

Hier 'n paar van die boeke wat tans beskikbaar is, ter illustrasie:
As u 'n e-boek gelees het, sal ons waardeer as u 'n kort resensie daarvan op die forum kan pos. Alle e-boeke is in PDF-formaat en sal met Adobe Reader of 'n versoenbare program oopgemaak kan word.

Laat weet ons asseblief as u ou Afrikaanse boeke besit waarvan die kopiereg verval het (gewoonlik ouer as 50 jaar of 50 jaar na die outeur se dood), of waarop kopiereg kwytgeskeld is. As mense sulke boeke aan ons beskikbaar maak, sal ons dit inskandeer en by ons biblioteek voeg. Sodra ons klaar is, sal ons u boeke aan u terugbesorg.

Groete.
Administrasie
  • Aanhangsel: boeke.jpg
    (Grootte: 24.40KB, 158 kere afgelaai)
Re: Gratis E-Boeke [boodskap #124723 is 'n antwoord op boodskap #122796] So, 03 Februarie 2019 10:11 Na vorige boodskap
admin  is tans af-lyn  admin
Boodskappe: 27
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 4
Junior Lid
Administrateur
Nuwe e-boeke gelaai:
Vorige onderwerp: Afrikaanse webskakels
Volgende onderwerp: Huisreëls
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mrt 18 15:54:45 UTC 2019