Supertaal
Waar ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Algemeen » Kennisgewings » Gratis Afrikaanse E-Boeke (Kom lees saam met ons)  () 1 stem
Gratis Afrikaanse E-Boeke [boodskap #122796] Di, 25 Desember 2018 21:13 na volgende boodskap
admin  is tans af-lyn  admin
Boodskappe: 39
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 4
Volle Lid
Administrateur
/fa/82/0/Ons bied e-boeke aan ons lede. Mense wat op die forum registreer en aangemeld is, kan hierdie e-boeke gratis en verniet aflaai. Ons sal ook maandeliks nuwe e-boeke bylaai, so kom loer gereeld in om te sien wat bygevoeg is.

Hier 'n paar van die boeke wat tans beskikbaar is, ter illustrasie:
As u 'n e-boek gelees het, sal ons waardeer as u 'n kort resensie daarvan op die forum kan pos. Alle e-boeke is in PDF-formaat en sal met Adobe Reader of 'n versoenbare program oopgemaak kan word.

Laat weet ons asseblief as u ou Afrikaanse boeke besit waarvan die kopiereg verval het (gewoonlik ouer as 50 jaar of 50 jaar na die outeur se dood), of waarop kopiereg kwytgeskeld is. As mense sulke boeke aan ons beskikbaar maak, sal ons dit inskandeer en by ons biblioteek voeg. Sodra ons klaar is, sal ons u boeke aan u terugbesorg.

Groete.
Administrasie
(Trefwoorde: PDF Adobe eboek eboeke e-boek e-boeke Afrikaans Afrikaanse)
  • Aanhangsel: boeke.jpg
    (Grootte: 24.40KB, 399 kere afgelaai)
Re: Gratis E-Boeke [boodskap #124723 is 'n antwoord op boodskap #122796] So, 03 Februarie 2019 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
admin  is tans af-lyn  admin
Boodskappe: 39
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 4
Volle Lid
Administrateur
Nuwe e-boeke gelaai:
Re: Gratis E-Boeke [boodskap #125257 is 'n antwoord op boodskap #124723] Sa, 30 Maart 2019 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
admin  is tans af-lyn  admin
Boodskappe: 39
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 4
Volle Lid
Administrateur
Nuwe e-boeke gelaai:
Re: Gratis E-Boeke [boodskap #125461 is 'n antwoord op boodskap #125257] Vr, 26 April 2019 19:39 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 335
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 19
Senior Lid
Nuwe e-boeke gelaai:
Vorige onderwerp: Afrikaanse webskakels
Volgende onderwerp: Stand van Afrikaanse Forums
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 18:33:51 UTC 2019