Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Grappies vir 'n troue benodig asb.
Grappies vir 'n troue benodig asb. [boodskap #35312 is 'n antwoord op boodskap #35348] Wo, 11 Oktober 2000 00:00 na volgende boodskap
FunGi  is tans af-lyn  FunGi
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hi almal

Vir die eerste keer in my lewe is ek 'n seremonie monster..skuus meester by
'n troue en natuurlik moet ek 'n paar grappies vertel. Ek ken redelik baie
Afrikaanse grappies maar nie die tipe wat mens op 'n troue wil hoor nie :o)
So ek hoop julle kan vir my help en een of twee toepaslike grappies "post"
of sommer vir my mail. Ek sal dit baie waardeur.

Dankie

Donald donald...@iscor.com
Re: Grappies vir 'n troue benodig asb. [boodskap #35347 is 'n antwoord op boodskap #35312] Wo, 11 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
subie  is tans af-lyn  subie
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Hierdie is seker 'n oue al.
Ek het eenmaal gesien 'n sermoniemeester begin sy toespraak en in sy hand
het hy 'n vel papier(wat eintlik 'n lang stuk "computer printout papier is, die
tipe wat so bo-op mekaar gevou lê) hy begin sy toespraak met ek het net 'n
ietsie kort om te se en laat val dan die onderste gedeelte wat dan tot op
die grond hang. Dit het nogal 'n reaksie gekry.
subie

"Donny" skryf in boodskap news:8s1iom$841@godzilla.ast.co.za...
> Hi almal
>
> Vir die eerste keer in my lewe is ek 'n seremonie monster..skuus meester by
> 'n troue en natuurlik moet ek 'n paar grappies vertel. Ek ken redelik baie
> Afrikaanse grappies maar nie die tipe wat mens op 'n troue wil hoor nie :o)
> So ek hoop julle kan vir my help en een of twee toepaslike grappies "post"
> of sommer vir my mail. Ek sal dit baie waardeur.
>
> Dankie
>
> Donald donald...@iscor.com
>
Grappies vir 'n troue benodig asb. [boodskap #35348 is 'n antwoord op boodskap #35312] Di, 10 Oktober 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gaan soek op die net. Daar's 'n paar oulike plekkies met redelike skoon
grappe....jy kan kyk of jy dit uit engels in afrikaans kan vertaal, en as
dit werk kan jy dit mos gebruik...ek het 'n paar url's vir jou wat jy kan
uittoets as jy wil.

http://www.jokes.com
http://www.oocities.org/grieselg/
http://www.humor.com/

Jy moet hulle net goed deursoek...party van die grappies is 'n riller...die
res is heel gepas.

Elaine

Donny skryf in boodskap news:8s1iom$841@godzilla.ast.co.za...
> Hi almal
>
> Vir die eerste keer in my lewe is ek 'n seremonie monster..skuus meester by
> 'n troue en natuurlik moet ek 'n paar grappies vertel. Ek ken redelik baie
> Afrikaanse grappies maar nie die tipe wat mens op 'n troue wil hoor nie :o)
> So ek hoop julle kan vir my help en een of twee toepaslike grappies "post"
> of sommer vir my mail. Ek sal dit baie waardeur.
>
> Dankie
>
> Donald donald...@iscor.com
>
Vorige onderwerp: Onse Spele
Volgende onderwerp: Die Preek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 09:28:52 MGT 2024