Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Igusi
Igusi [boodskap #122249] Ma, 17 Desember 2018 08:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Igusi is 'n verskeidenheid timmerhout wat in Zimbabwe (Rhodesiƫ), veral in die Gwaaibos aangetref word. Bekend vir sy weerstand teen miere en word hoofsaaklik in die boubedryf gebruik.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ietermagog
Volgende onderwerp: Ilibandhla
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 23:16:33 MGT 2024