Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ietermagog (Kaapse miervreter)
Ietermagog [boodskap #122248] Ma, 17 Desember 2018 08:47
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Ietermagog.
'n Ietermagog.
Ietermagog of Kaapse miervreter (Smutsia/Manis temminckii) is 'n primitiewe insektevretende soogdier wat in die Vrystaat, die Kalahari, Transvaal, Namibië (Suidwes-Afrika) en Zimbabwe (Rhodesië) aangetref word. Dit is die naaste verwant aan die erdvark met soortgelyke gewoontes, maar lyk soos 'n pantserdier, tandloos met groot skubbe. Dit is 'n saggeaarde skadelose dier wat hom by mier- en termietgebiede hou.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Idutywa
Volgende onderwerp: Igusi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:44:28 MGT 2024